file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26423 by Mommy2Monster
tienka / heksie - daai is cheap vir die diaper champ. jy kry hom in drie groottes (s, m, l) en hy gebruik gewone kombuis asblik sakke (daai wittes). Dit is die enigste nappy disposal bin wat nie wan daai refils gebruik nie. ek sal dit enigetyd weer koop en mense aanraai om te kry. myne was nie so goedkoop drie jaar terug nie, toe al was myne R500, maar ek het nie die kleintjie nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26418 by Mommy2Monster
weet jy wat werk die beste met warm water vir kiddies/babas. sorg vir twee flasks 1 met cooled boiled water en een met warm boiled water. op daai manier het jy altyd gekookte lou water. as die bottle bv 150ml moet wees, gooi 100ml koud in en 50ml warm in. my vriending het dit gedoen en sy doen dit nounog. dis net soos ek sê my kiddie het van koue ou bottles gehou :S :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26417 by Nessie
Baai Heksie - Lekker aandjie!

Tienka, nee dit is nie, ek dink hulle mag dalk nog goedkoper wees by ToysRus.
Glo my dis baie swaar, my krediet kaart bewe elke keer as ek daai sak sien maar ek weier om hom te gebruik, slegs vir noodgevalle.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26414 by Driekie
Hehe Paisley - dis rerig nog plat - ek moet verbeelding gebruik dan sien ek pensie! ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26411 by Tienka
Ha-ha Hexy, as jy so na my kyk, is ek nie 'good nie, maar good at it' LOL

Lekker aand vir jou!!

Nessie, slim van jou om so te spaar, ek kannie so lank wag as ek iets wil he nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26408 by Tienka
Dis glad nie 'n sleg prys nie, wat kos die refil sakke?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26403 by sexy~hexy
Tatta almal, leka aandjie verder...be good or be good at it ;) wink wink nagel nagel HEHEHE

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account