file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26446 by Driekie
Ek sal haar vanaand afneem - shame sys nog n baby en vreeslik dun - sien die ribbes en al!
Ek sal sommer kyk of ek de ander ene kan afneem dan kan julle sien hoe vet het hy geword - hy lyk soos n roly poly ene vetrolle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26445 by KarinM
Hexy... ek het met my dogter se geboorte 10 jaar terug ook 'n bottle warmer gekry, die elektriese ene... en het die ding ek dink net een maal gebruik... wat 'n waste. Dit werk regtig nie lekker nie. Baie vinniger en makliker om bietjie sterilised water te gaan warm maak in die mikrogolf en dan die melkpoeier by te gooi, skud en siedaar!

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26439 by Tienka
Hey Driekie, kom post biekie 'n foto van die nuwe hond

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26432 by Driekie
Hehehe - die bottle warmer werk lekker vir winter-baba as jy nie lus het vir al die pad kombuis toe pickel vir gekookte water nie...

Ek het dit gelove, vir die gerief darvan - my hele huis is teels en is ysig in die winter!Tot ons die heaters gekry het - HAHAHA

Hulle is nie te duur nie maar ok nie goedkoop nie - kyk by Game...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26431 by Tienka
Dankie Karin, ek het die y ingegooi net omdat ek kan :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26427 by KarinM
Lol..aangename kennis Tienka. Bly 'n mooi foto!
Baie mooi naam ook, hou van die spelling.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26425 by Tienka
Daai tip het ek ook al gekry M2M, ek het Juan geborsvoed vir 10 maande so ek het nooit bottels warm gemaak nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account