file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26499 by Feetjie
Hi Tienka , Anje en Nessie !!!!!!!!!

Tienka - shame man, lyk my hul los jou elke middag hier alleen ;-)

As ek mag vra: Waar werk jy as jy praat van verkeer --- ek bedoel dorp / stad????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26497 by Tienka
Geniet die pad huis toe LOL ek het nog 23 werksdae oor - yeah!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26490 by Mommy2Monster
tienks weet jy gelukkis sit ek nie vandag in verkeer nie hehehe daarvoor is DH my chaufeur daar lol ek kan net lekker chat met hom (al luister hy nie altyd nie) en wag dat hy by fruit en veg stop :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26487 by Mommy2Monster
driekie eks nou ook lus vir een...met lekker badsout en 'n boek....en DH wat na my monster kyk.

tiena hoeveel werksdae het jy oor?? ek het vandag myne getel hehehe...daars nog baie! myne is tussen 50-55.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26485 by Tienka
Drieks, het ek iets gemis, voel jy nie lekker nie?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26478 by Driekie
Hehe ek wou juis baai se - ek wil myself gan jammer kry met n warm bad vanaand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26477 by Tienka
Ag dankie tog, ek hoef nie met myself te praat nie LOL

Nog net 'n halfuur dan kan ons huis toe gaan, wens ek het nie nodig gehad om in die verkeer te sit nie. Kannie wag vir my kraamverlof en niks verkeer nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account