file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26184 by Nessie
Shame Sexy, dit kan noggal ga-ga wees, ons het darem heelwat plekke hier om van te kies!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26174 by Morgan
ek het my ma se GPS so ek sal dit maklik kry. En toemoaar ek verstaan my huis is ook nou so deurmekaar ek sal NIEMAND nou laat in kom nie!!

Hulle werk woensdag aan die krag so ons gan die heel dag sonder krag sit. Dan gan ek skoon maak, want ek het niks anders om te doen nie. Die vloere en vensters was, hout bietjie polish al daai dinge.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26170 by G Baby
Marie geluk met jou vriendin!!! Sjoe ja dis 'n bul van 'n babatjie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26167 by G Baby
Nelria-dis sulke goeie nuus!!! Yippee,dat boeta gedraai het en dat hy so mooi gewig opgetel het. Wat s? jy het jy als gedoen?
So bly dat als ok is met julle 2!

My dogtertjie soek ook so graag pophuis-maar groot een waarin sy kan speel,amper soos wendy house. Het nou al uitgevind maar die goedkoopste is R5000 en dan moet vervoer vanaf pretoria nog bykom.
Het hier nou vir timber plek gevra wat hulle my sal vra met afalhout om een te maak. Dan sal ek die self verf.

Moet ons kar gou tzaneen toe vat,hy moet 'n diens kry en dan kry my man my weer.
Is besig om groente vleissop weer te maak,maar dh het ges? ons gan spur toe vanaand!!! Kids gan dit kwaai geniet

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26164 by Driekie
En eks terug!Gou so bietjie werk gehad om in te haal!

Nelria - jou mos gese boetie sal sorg vir homself!
Nessie - dis oulik!My kids gan maar kamer moet share - so ek hou dit maar neutral, maar sou baaaaie graag n volledige tema vir elkeen se eie kamer wil doen!!
Paisley - die bio-oil en aqeous is die beste kombinasie, lae rugpyn is helemal normaal - kan selfs erger raak dat jy dink iets is fout.

Ag julle ek voel sommer net mislik my hele lyf is seer van my ribbes af onder toe - voel of iemand my binnegoed probeer uitdroog soos jy n lap sal uitdroog!! :S

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26163 by marie r
Julle ek's nou so broei's. My 1 vriendin het netnou geboorte geskenk aan 'n bulletjie van 3.76 kg en 'n ander vriendin gaan Maandag in vir keiser. Sy verwag 'n dogtertjie. Al die baba's wat nou arriveer maak my so broeis......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26161 by Nelria
anyhioe check u later :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account