file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26207 by ChaNa
Wie van julle asook julle mans speel poker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26205 by Feetjie
Baie goed dankie!!!!!!!

Ek't ongelukkig nie sulke goeie nuus soos jy nie ;-) Maar een van die dae :-)

Hoop regtig als gaan sommer voor die wind met jou swangerskap!!!!! Geniet elke oomblik terdee en laat almal jou sommer super baie bederf!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26202 by G Baby
Morgan jy moet dit rustig vat-klink vir my ok bietjie erg jong,jy moet jouself nou nie ooreis nie,net nou pop daai sussie uit!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26201 by ChaNa
Hey

Nelria - Ek is soooo bly dit gaan so goed met boeta. Ek hoop jou gynie is gou genoeg terug sodat sy vir Xen kan vang. My gynie het 'n week voor kylie se geboorte op verlof gegaan en het 4 dae na haar geboorte eers terug gekom so 'n ander dokter moes baba uithaal. Ek was so ontsteld maar daarna agtergekom dis nie so erg nie, al wat mens oor worry is daar babatjie wat daar uitkom.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26197 by Mommy2Monster
sjoe marie, dis 'n klein bulletjie daai!

nelria - thanx ek gaan dit ook probeer. my probleem is ek drink glad nie skoon melk nie...raak naar daarvan. so dit gaan ek en milo en horlicks en choc-hasiemelk dan wees!! skoon melk maak my siek en ek sukkel steeds af en toe met morning sickness dat ek kop oor die toilet is...nog nooit aan JD s'n geproe nie - nie eens om te kyk of dit reg is nie.

G - lekker geniet dit...ek weet die kiddies gaan :-)

morgan gaan jy al daai dinge self doen, soos in vensters ook was????? :blink: :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26194 by Paisley
hey feetjie!!!!!!!!!!!!!!!!! baie dankie! Hoe gaan dit nog met jou?

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26189 by Feetjie
Goeie middag al jul pragtige dames!!!

Ek wil begin deur te sê, dis so lekker om jul weer op te gespoor het, na pampers, het dit gevoel of ek iets in my lewe mis om so nou en dan bietjie "te roof kyk" en te sien hoe dit met jul elkeen nog gaan.

Jippppeeeee, ek't jul gevind.

Paisly!!!!!!!!!! BAIE BAIE BAIE geluk!!! Ek's verskriklik Bly vir jou!!!!!!!!!!!

Ansa - Sterkte, daar is so baie wat ek wil sê, maar ek dink jy het dit als al gehoor. Maar rerig weet net als sal uitwerk!!!!!!!! Baie sterkte hoor!!!! Dink aan jou!!!
Binne +- 18 SKOOLdae is dit daardie heerlike lang vakansie ;-)

Aan al die ander dames, bly dit gaan goed met jul, vir die van jul wat se datums nou naby raak - baie sterkte, geniet die laaste paar weke!!!!!!!!!

Groete

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account