file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #26159 by Morgan
jy wou mos kla hy is te stil nou gan hy jou skop dat jy mooi voel!!! ek lag maar net as sy so hard skop dis rerig asof sy n tantrum gooi

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26156 by KarinM
Sjoe Hexy... wat 'n mooi kamer!! Uit die oogpunt van 'n mamma wat reeds 'n dogtertjie gehad het... glad nie oordoen vir 'n baba nie... Daar is baie moeite en liefde in daai kamer gesit!

Paisley... my geld is op 2 - een boetie en een sussie!
;)

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26155 by Nelria
paisley ek het al klaar vergeet dit was Ivf so ek change my bet na 1 laaitjie (wnat onthou hulle is op dag van ovulasie) :)

morgs - ek is in rietvalleirand - 797 Hoewe weg as jy solank op map wil kyk maar dis super easy net af van delmas pad af ons kan einde die week dag confirm as ek sien hoe ver ek met regpak en skoongmaak gekom het :)

mummy - wou nog se ja try my resep al is dit net vir rukkie tussen 2 scans ek het na nuus dadelik begin melk down so 2 glasse 'n dag en dan die kalsium pille bo-op want my redenasie was as sy bene groei dan raak hy mos sterker en groter en swaarder :) - oh en dan take-aways want did het meer ongesonde crap in wat ons vet maak so hy moet mos ook score :) dan het ek net seker gemaak ek vat nog vits en voila 500g op in 12 dae :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26154 by sexy~hexy
Dis kewl Venes, ek wil ook idees kry vir Jayden se kamer, maar ai, ek is kreatief, maar omdat ons nie so groot verskeidenheid winkels het nie, raak ek sommer gefrustreerd as ek iets soek en dit nie kry nie.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26150 by Mommy2Monster
paisley my bet is op 2 x blue ... en ek het lank sulke AF tipe rugpyn gehad, dis normaal ;-)

en daar kry ek nounet 'n skop onder my rib! dis nie fun nie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26149 by sexy~hexy
LOL Nel...ek het regtig nie geweet daai stelletjie is pienk nie, gedog dis wit binne en die rooi gee 'n pienk skynsel hehehe

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #26145 by Morgan
Paisley ek het ook lae rug pyn gehad... weet nou nog nie hoekom nie. toe gaan dit n rukkie weg maar dit kom kort kort terug.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account