file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25818 by sexy~hexy
Kriek, ek het afspraak met sielkundige oor ander issues, en deur spel terapie en kinderassessering kan sy dalk onderliggende probleem optel (het laas week op forum baie daaroor gepraat). Weet nie hoeveel kry hy by dagmoeder om te drink nie, sal bietjie by haar hoor vanmiddag, dankie :)

Wanneer is jou seuntjie gebore Kriek?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25812 by Lia
Sjoe, julle chat weer lekker vandag, wil nog reply op een onderwerp dan is julle alweer op die volgende onderwerp.

M2M, as ek so luister na die ander Preggy Fairies, dan hoef jy nie te veel te bekommer oor jou babe nie.

Tienka ek dink jy het gevra, my man kom more oggend terug so dis nog net een aand alleen by die huis. Mis my man vreeslik, glad nie lekker om alleen te slaap nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25810 by sexy~hexy
Sjoe, ek het nounet 'n email gekry van Medipet, Sycho is gedek vandat ons verlede week aansoek gedoen het vir hom. Dis baie vinnig en vriendelike diens en effektief :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25807 by Ansa_S
Dankie Tienka ek het nou op die internet gelees dat mens 'n dieet kan volg vir dit en dat PCos ook baie te doen het met gewig toename, en dit verduidelik hoekom ek net vetter en vetter word!

SO moet mens dan 'n low GI dieet volg?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25806 by Kriek
Hexy, my seuntjie is 3 jaar en 5 maande, hy het self een oggend opgestaan en gese hy wil nie meer die doek dra nie (2 jaar en 8 maande, en 2 weke later toe wil hy ook nie meer aand doek he nie)
Hoeveel goed kry hy om te drink by die dagmoeder voor middag slapie tyd ?? Ek dink nie dit is n sielkundige probleem nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25803 by sexy~hexy
Die wat al 'n LAP gehad het, was julle period na dit weer op gewone datum? My AF was op 22 April en LAP op 3 Mei, so AF moet enige tyd hierdie week opdaag, so wil maar net weet of LAP gemaak het dat AF later kom of op haar tyd?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25792 by sexy~hexy
Hoe oud is jou seuntjie nou weer Kriek? Jayden is 100% van dagdoek af, hy gaan self toilet toe vir nr1 en 2, sonder dat ek hom hoef te herinner (vee al self af ook). Dis nou net die middagslapie waar hy nou weer glipsies begin kry.

So ek sal maar hoor by die sielkundige, my hande voel maar net afgekap oor hy goed aangaan met pottytraining maar by dagmoeder ignoreer hy haar (weet nie hoekom nie) :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account