file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #25787 by Tienka
Ansa, PCOS gaan hand aan hand met insulien weerstandigheid en dit kan jy met dieet verbeter. As jou insulienvlakke stabiliseer dan raak jy makliker swanger.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25784 by sexy~hexy
Jayden se afspraak is nou geskuif na die 27ste...ai nog 'n week wag...:(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25782 by Kriek
Hexy, vergeet van wat mense se, my opinie:
Kry hom eers dat hy 100 % reg is deur die dag wat piepie en nr 2 aanbetref, mens doen jou kind vreeslike skade aan veral as jy hulle druk met potty training (ek het al vreeslike goed gelees) mens besef nie watse groot stap dit is nie. Hy sal self vir jou laat weet wanneer hy reg is om in die aand die doek te los.
Ek moet ook maar in die aand opstaan om my seuntjie te vat om te gaan piepie, en hy kry nog baie keer glupsies in die aand, maar nie deur die dag nie. En laat die mense dink wat hulle wil, elke kind op sy eie tyd met als. onthou dit ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25781 by Strik*kie
Paisley, nee jong nog niks weer nuus nie, AF moes gister of vandag opdaag toe daag sy vrydag op. So ek weet ook nie wat nou aangaan want nou is ek al op 24 dag cycle. Maar ons try maar weer, hopelik het jy on sklomp nou aangesteek. woooooooooopiiiiiieeeee!!!!!!!

Se gou vir my julle wat toets hulle met cd3 bloedtoetse????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25778 by Mommy2Monster
eks terug :-)

heks die stickers het gewerk...al nadeel is dat jadon besef het hoe meer hy toilet toe gaan hoe gouer gaan hy 'iets' kry....hehehe kids darem!

Dit was nie eens lank nodig om daai 'stelsel' te gebruik nie, seker net meer as 3 weke. hy is nou heeltemal af van sy dagdoek af en dit gaan goed. hy het ook al 1 of twee droe aanddoeke gehad (en hy drink nog bottel in die aand), maar hy gaan pieps voor bedtyd en eerste ding in die oggend is dit ook toilet toe met hom.

nou nog net die nag doeke, maar eks nie te haastig nie, want ek wil kyk of hy dit nie self wil doen as die baba eers hier is nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25773 by Kriek
Sorry Paisley, jy was so lanklaas hier, ek is Ilze van Pampers :laugh: Sorry man, ek dink ons was so 3 (ek, Nessie en Dassie) wat net vir ons ook byname gekry het.
So hallo Paisley, ek is Kriek, ek is vandag op CD3, het nie meer n ttc addict nie, gaan nou met die flow en glo en bid eendag sal ek n boetie of sussie vir my seuntjie kan gee. :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #25769 by Morgan
Klippie het saterdag gese sys nie maandag op kantoor nie sy sal seker weer more inloer

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account