file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #69447 by Cornel
Nou gesels almal nog hier?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69446 by Morgan
sjoe charlaine 3 keer.... dan gan dit mos beslis werk!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69444 by G Baby
More more julle!!
Morgs jou ou dogtertjie is te pragtig,jy fluks met al die fotos,my skoonsussie het goeie kamera en neem baie mooi fotos sy gaan van my kids bietjie vrydag fotos neem. Ek sien so uit,sal kom wys as klaar is.

Anje,driekie en ANsa,hoop en bid saam julle dat julle almal sal preggies wees die maand. DIt sal so great wees!

Ekke hol maar rond,probeer maar die pas vol hou,het gisteraand bietjie min geslaap,De Nys was so bietjie omgekrap. Gelukkig weet ek dit gaan weer beter word en vat maar dag vir dag.
Boetie en sussa ook beter,en luister darem weer vir 'n slag.

Hoop dit gaan goed met julle almal ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69441 by ChaNa
Hi Dames

Hoop dit gaan goed met almal
Morgs carli is te pragtig vir woorde regtig.

Julle het wee my sonar gehad vanoggend en toe bloed getrek. My eiertjies is 18mm en gereed vir aksie so ek moet dr 1uur bel en dan gaan hy vir my se wat ons gaan doen.Ons gaan 3 inseminasies doen en ons gaan dalk al more oggend met die eerste een begin/.

HOU ASB GROOT DUIME VAS!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69436 by Cornel

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69435 by Morgan
Girls is dit ok met julle almal dat ek admin vra om die thread te delete met die baie posts... dink dit sal hulle help met moomie wat so sukkel?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69428 by Driekie
Ag toggie dolla!!Miskien is dit nou tyd dat jy by n fs uitkom...miskien net n klein issue!!??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account