file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #69427 by Strik*kie
Hoor dalk by admin as hulle die een delete of gaan dit help vir hulle?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69424 by Strik*kie
Hallooooo

Drieks, dit klink smmer baaaaaaaaaie goed jong!!!! FXFXFX kannie wag vir die toets nie.

Hallo almal verder!

Hte vanogged weer gespot en niks verder, toe my enigste toetsie gedoen netno sommer uit simpelgheid bfn. Weet rerig nie wat gaan aan nie. :(

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69416 by Driekie
Soos Hexy nou op ons ander thread gese het al die girls moet maar se wat hulle dink dan kyk ons wat om te doen hou ons die een of die ander ene???

Sorry julle!! :blush: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69402 by Morgan
nou is daar 2 posts?? ons sal moet besluit watter een lol

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69400 by Cornel
Lyk my ons is nou weer online!!!!!!!!!!

ONS IS REGTE CHATTERBOXES!!!!!!!!!!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69399 by Driekie
Dankie so baie Anje!!Nope ek gan wag tot die 13de - my pa se b-day..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69394 by Lia
Drix, wanneer het jy gese toets jy? Vrydag oggend?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account