file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #69385 by Lia
Sjoe moomie het my sommer net afgegooi en kon nie weer in log nie.

Sien dis hoekom ek hier chat, want ons hou mekaar positief.

Hi Drix, dit klink regtig goed !!!!! Nou kan ek nie ag vir Donderdag nie. fxfxfxfxfxfxfxfx

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69375 by Driekie
Hello hello hello almal - ek begin al hoe meer positief te voel en te dink!!!!AF spotting moes vanoggend begin het en ek sou die krampe gisteraand definitief moes voel...en niks...

Eks vandag CD28 ek het laasmaand 29dag siklus gehad so teen Donderdag is ek officially "laat"!

Sjoe Hexy eks so so bly als is oke met jou en baba!!Weet jy - ek wonder of om privaat te betaal nie in so n geval waar medies net 2 scans dek beter is nie! Ek weet met my vorige swangerskap het ek so R400-00 elke besoek betaal en elke keer is n scan gedoen..

He ganiit met almal anders hier??Anje so so bly jy is so + - PPT PPT!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69344 by Morgan
En die vrou in pietersburg wat dit soen is so nice!!
En nee anje as die keer nie werk nie dan probeer jy net weer, maar ons hoop rerig dis nie nodig nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69342 by Morgan
Anje dit sal so awesome wees as jou babatjie klaar daar in mamma se maag sit!!!!!! fxfxf

M2M so bly sushi groei so mooi, wees bly hy het nog nie gesak nie, dis vrek seer en carli is gebore met sulke diep merke op haar kop waar sy tussen die bekking bene gesquash was.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69339 by Lia
HI Morgs, dis cool, jy moet asb. vir my die Pietersburg nr hou. Ons gaan verseker daar 'n 4d scan in werk as ek nou weer swanger is.

Ek weet dis nog baie vroeg om te se, maar ek raak nou baie opgewonde vir hierdie swangerskap, kan myself net nie help nie. Selfs my man is opgewonde en hy is gewoonlik oor versigtig. Ek dink as ek nie swanger is nie, gaan ek in 'n diepe depressie in verval.

Wie moet nog hierdie week toets, behalwe Strikkie en Drixter? Ansa?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69333 by sexy~hexy
More almal

Het reply Cornel :-)

Marie, ek kan ook onthou met Jayden ek verbeel my Medihelp het net 2 sonars gedek maar ek het seker in totaal 8 gehad en het niks bybetaal nie. Ek dink die dokters sluit dit maar in in hulle ondersoeke, en sit net die 2 deur na die mediese fondse toe.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #69332 by Lia
Toemaar Cornel, ek dink die meeste van ons wat al 'n MC en gehad het, verstaan presies wat jy se. Dis daardie klein bietjie twyfel wat mens net nie van ontslae kan raak nie. Kan nie vir jou raad gee, behalwe probeer om jouself positief te oortuig en absoluut te glo dat hierdie swangerskap gaan suksesvol wees nie. Maak die besluit om nie aan die slegte moontlikheid te dink nie en as jy jouself vang daaraan dink, herinner jouself dat baba ok is. Baie Sterkte, ek gaan ook daardeur moet gaan as ek nou swanger is. Bid, bid en nogmaals bid. Ons bid ook vir julle.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account