more julle
ai hexy! snaaks dat jou dr so maak, want my medies dek ook net twee (meeste medies dek net 2), die gynie charge net vir twee, MAAR hy doen elke keer wat ek gaan 'n sonar.
morgs carli is te pragtig en oulikies, ai mommy ek kan nie wag vir my mannetjie om te kom nie!!! ek wil ook nou begin pop speel!
drieks my ou monstertjie lyk seker soos die oros man so warm trek ek hom aan. shame daai arme ou kiddie, ek sal so ma sommer 'a piece of my mind gee' sê haar reguit haar kiddie kry koud of sy dit nou wil hoor of nie!
EN boeta weeg 2.1kg YAY!!!

hy't baie mooi gewig opgetel (maar is nog bietjie aan die klein kant sê dr). ek het nog genoeg vrugwater en my cervix is nog lank en toe, wat beteken baba het nog nie gesak in my bekken nie (hy lê met sy kop op my een heup been). dr het gesê ons sal met my volgende afspraak kyk hoe lyk dinge (internal op 37w) en of die mannetjie al mooi ingesak het. ook sê dr as dit 'n keiser is sal hy dit eers vir my op 16 Aug doen (wat my due date is, ek het hom gesê ek wil nie hê baba moet vroeer hier wees as mens dit kan help nie). en dr het ook gesê dat as ek normaal gaan probeer vermoed hy ek gaan overdue gaan agv grootte van baba. hy vermoed dit sal dan eers die 22 Aug wees...so lyk my ek gaan nog LANK 'n preggie fairie wees hehehe