file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23204 by Dassie
Hoop jy kry gou gou die resultate VB. Laat ons weet wat Dr sê en voorspoed vir more se toets.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23203 by klippie
Driekie, jou stoutert, jy lag al klaar vir my!

Seriously, ek stres dat mense my gaan judge! (verkeerd judge, mind you!)

Drixter, ek het hoenderborsies (fillets) uitgehaal - het jy nie 'n lekker reseppie wat ek kan maak nie. Het Saterdag gaan groceries shop, so het taamlik goedjies in die huis bv mushrooms. Het ook rys en 4 soorte pasta.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23196 by Mommy2Monster
middag julle, jis julle is besig!!!


luister preggy fairies is dit normaal om constipated en bloated te voel??? en voel afgelope twee dae so...het toe besluit om vir my pegicol aan te maak....kom ons hoop dit werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23193 by Dassie
Ek weet wat jy bedoel Morgan. My man bly nog in dieselfde plek waar hy skool gegaan het, so hy het baie skool vriende en werks vriende ook. Ek geniet gewoonlik hulle company veral as ons as paartjies uitgaan, maar sal ook nou nie sê ek is goeie vriendinne met die girlfriends nie.

My familie is ook nie hier in die Kaap nie, so ek voel maar bitter alleen party dae.

Weet nie eers of ek eendag 'n babyshower sal hê nie, want wie gaan dit nou vir my reël. Maar dit pla my nie, want ek weet om swanger te raak gaan die grootste wonderlikste tyd in my lewe wees. En ek is seker my man sal ietsie spesiaals vir my doen.

Ek is baie bly ek kan met julle chat. Voel minder alleen, wens ek kon julle ontmoet, maar nou sit julle weer aan die anderkant van die wêreld!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23192 by Morgan
VB ek dink bel hulle en hoor net of hulle die goed al vir jou dr gestuur het. Du busson het laas vergeet.... ja vergeet!!! stuur my n rek van R1800 en vergeet om dit na die dr toe te stuur so as ek + getoets het vir downs was dit te laat om iets daaraan te doen.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23189 by VB2010
moet gou gaan, gesels netnou weer

LOL Morgan die mans darem

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23188 by Morgan
haha VB my man gan altyd saam my as ek bloed trek... dan kyk ek vir hom anders sal ek dalk uitpass, dan trek hy sulke gesigte met groot oe wat dit als 1000 keer erger laat lyk.. en elke keer as hulle n ander buisie vat dan val sy mond oop, maar dan lag ek net... die mans darm

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account