file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21893 by Morgan
Ja nee tienka ek kan ook net an gan en an gan oor hoe nice hy is.

Hys baie stil glad nie mr personality nie maar hy maak mens rustig, sy kantoor is die beste plek in die wereld want ek weet maak nie saak wat gebeur of wat foutis nie hy sal dit reg maak.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21892 by Ansa_S
Ek gaan nog net hierdie maand wag vir af om op te daag en die behandeling doen van my huisdokter en dan gaan ek 'n afspraak maak by Dr Roodt.

Of as ek vandag klaar met huisdokter gepraat het maar by hom hoor of ek nie dalk sommer nou moet ophou met als en ginekoloog toe gaan nie!

Hy is seker baie vol, so ek sal maar vroegtydig 'n afspraak maak.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21891 by Mommy2Monster
hehehehe...dalk moet ek hom my klein sushi noem... :-)

nope ek log nooit af nie - want ek vergeet my password of ek vergeet waar ek dit neergeskryf het.... :blush: ... en soms roofkyk ek bietjie, uitgevang ;-) :blush: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21888 by Morgan
hehe mommy lyk my jy log nie af nie... want dit lyk heeltyd of jy roofkyk!

Jy moet monster nr 2 Zandro Sushi noem... hy lyk seker al soos sushi lol

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21887 by Tienka
Ek het BAIE respek vir dr Roodt, my suster het baie vinnig HELLP sindroom ontwikkel en hy het dit opgetel sonder om haar te laat panic, hy's so rustig!!! Sy en haar baba sou dit nie gemaak het as hy nie so vinnig reageer het nie.

Ek sal hom enige tyd aanbeveel en sy ontvangsdame is SUPER NICE!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21884 by Mommy2Monster
halllloooo jullee

eks terug....en guess wat eet ek vir lunch.....SUSHI!!!!!!!!!!!!! :woohoo: :woohoo: :woohoo: :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21882 by Morgan
En die vrou wat die telefoon antw is rerig n darling! jy kan haar enige tyd bel om iets te hoor en sy is altyd so nice as mens daar is gesels lekker met haar voor ek die dr sien.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account