file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21876 by Ansa_S
Dankie Morgan, ek het nogals gister gedink ek wil vir my 'n ginekoloog soek by Unitas omdat dit een van die beste hospitale is Suid-Afrika is. Ek sal hom dan sommer gebruik.

Ek kry nou ernstige period pyne, so asseblief asseblief dat die ou lady net kom!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21871 by Morgan
Dr Leon Roodt by Unitas hospitaal.

dis hy wat my so maklik swanger gemaak het, vinnig agter gekom het ek moet iets kry vir progesteroon anders gan ek baba verloor. So in my oe is hy die heel beste dr in die land!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21867 by Driekie
Hehehehehe Morgan!!!Ek het ok sulke katte, my Nunu-kat en Savannah - jy kan sommer sien hulle is lui - lekker vet - lyk soos polony!!

Tienka - jou pensie is mooi - kan sien dis n boetie-pensie!!
Sterkte Hexy - ek moet ok nog daar uitkom - hoop regtig jy kry gou gou die regte plek!!
Dassie jy sal sien jou retriever sal n terror word as mense prob inkom, my ma s'n was so!
Nelria - al raad is vanish en dan kan jy die vessies n hele paar keer deur die wash en rinse siklus sit - met my ok gebeur don't stress!!Dan is daar altyd bleach - daars ene wat baie sag op klere is - so n dik blou een in wit bottel, werk ok..

En HAAAAAALLLLOOOOOO almal anders - julle is ok gegroet!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21865 by Tienka
Ag thanks Anje, die rekmerke pla my regtig nie, het hulle al vir 17 jaar :laugh: Wat my meer pla is die gebarste aartjies wat op my kuit uitgeslaan het - dis aaklig en so duidelik!!!!!

Ek is mal oor ons gynie, vertrou hom met my lewe!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21864 by Lia
Morgan, moenie eers vra nie. Dis more al 5 weke. Nog 1 week om te wag voor ek bel. Het myself belowe ek sal die 6 weke uitwag. Dit is seker wat bydrae tot my geirriteerdheid.

Ansa, vra vir Morgan se gyne se nr, klink my hy is baie goed. Ek oorweeg self om na hom toe te skuif.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21862 by Ansa_S
Wie is dit morgan?

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21861 by Morgan
Ansa ek, tienka en VB sien die selfde dr hy is FAB!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account