file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21342 by Kriek
LOL Morgan, dankie vir die waarskuwing. Het jou skoonma s'n gate in die tuin gegrou, want dit is die grootste issue met die ander hond gewees, my man is baie erg oor sy klein tuintjie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21341 by ella~bella
Ok girls, ek gaan nou eers hardloop... het 'n paar dingetjie om te doen vandag.

Ek kon check bietjie later wat julle alles doen.

Gou 'n vragie: wat dink julle van die Flooze?

My man hou niks van haar nie, ek is mal oor haar!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21340 by Tienka
Ag dankie Ella, ek het glad nie foto's van my gedurende my vorgie 2 swangerskappe nie, so toe besluit ek ek sal maar hierdie keer neem :laugh:

Morgs, ek sweer my boep is die grootste en ek gaan laaste kraam. Sal dit gou aflaai en kom post.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21339 by Kriek
Sien ek chat nou al amper n uur lank. Ek moet seker gaan werk, word nie betaal om te chat en koffie te drink nie. :S Julle moet n lekker dag he, ek praat later weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21338 by Morgan
kriek solank jy net weet hoe daai bok honde kan spring en rond hol!! dis genoeg om my mal te maak... ek kyk net na hulle dan word ek moeg. My skoon ma het een gehad toe hulle by ons gebly het.... sy het springs in haar bene gehad

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21337 by Kriek
:laugh: Ella, dink ek het vir my n bynaam gekry toe jy opsoek was na jou tas in die Kaap :laugh:
Morgan, wie het almal name verander, Strikkie, Nessie, Dassie, dink dis al ne ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21333 by Kriek
Dankie Anje, my kind soek so graag n hondjie, het n hele ruk terug n worshond gehad, maar het haar toe weg gegee, ons erf is baie klein en sy was verskriklik stout, seker uit frustrasie uit. Hy is nou nog nie oor daai hond nie, en dit is al maande terug, so n bok hondjie sal op die stadium die beste werk vir hom

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account