file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21323 by Morgan
ja marie daai was ook die kort gat polos. As ek reg onthou was almal omtrent die 2007/2008 models.

Kriek en weet van mense wat bok hondtjies het sal bietjie by hulle hoor of daar babas is of wat dalk oppad is.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21322 by Lia
Jammer Kriek ken ongelukkig nie iemand met bok hondjies nie, maar as ek iets hoor sal ek jou laat weet.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21320 by Lia
Klippie, nog geen BFP nuus nie. Ons wag vir Paisley om nog haar gesig te kom wys. Dink sy is baie besig by werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21319 by Morgan
klippie gelukkig as mens so besig is, sit mens nie so baie en warry oor die afspraak nie! hoop jy kry net goeie nuus

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21315 by Lia
Ella, toemaar ek spot nie, ek is lekker jaloers, maar sien nie kans om nog uit te stel nie. Julle moet dit baie geniet !! Ek hoor dis 'n belewenis.

Het gou gecheck, ja Dassie is die 18de, maar ek voel ek mis iemand.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21313 by Kriek
Julle girls wat hier in die Jhb en PTA area bly, as julle weet van iemand wat bok hondjies het, laat weet vir my asseblief, ons soek n swart dogtertjie een, maar ek wil ook nie n plaas se prys betaal nie. Groot asseblief julle

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21311 by klippie
More dames!

Jammer ek was bietjie erg MIA - afgelope 2 dae nie op kantoor nie. Moet al weer ry.

Ja my FS afspraak is vandag 13h00 - ek is baie senuweeagtig. Ek weet nie of ek voor dan weer sal chat nie, maar ek sal defnitief kom rapporteer as ek terugkom.

Ek het niks van die afgelope 2 dae opgevang nie - sorry. Is daar al enige nuus? Paisley?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account