file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21332 by Morgan
Die nuwe name maak my net so deur mekaar,, het gistraand gesit en wonder wat het ooit van jarim geword toe skielik onthou ek... hehe

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21331 by ella~bella
Hey Tienka! Ek het nou eers bietjie jou fotos uitgecheck op fb... jy lyk pragtig! Ai dis nice om fotos op sulke fases te neem..

Ek wens soms my ma'le het sulke goed vir my geneem toe sy preggies was, maar ek dink nie hulle het 'n kamera gehad nie!

Al my baba fotos het ons gekry van al die baba kompetisies wat my ma my voor ingeskryf het, nie dat sy gedink het ek sal wen nie, maar omdat jy die fotos na die tyd kon kry!!! :P

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21330 by Morgan
tienka kan nie wag om jou maag te sien nie, ek moet my kamera saterdag onthou, dan neem ons ons 3 se magies af!

Wonder waars nelria?? en of sy toe n twin stroller gekry het?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21329 by Lia
Ok girls, ek gaan gou fb check en dan begin ek werk.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21328 by Lia
En hier is ek ook op 300.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21327 by ella~bella
Oh my hat Kriek! Ek het nou eers besef wie jy is!!! Ek gaan definitief die blond uit my hare haal!!!

Ek het iewers gemis dat jy nou nuwe naam het, maar nou ja... het actually gewonder wat van jou geword het!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21324 by Tienka
Ek hou nie by nie, so verskoon as ek iemand uitlos.

Sexy - daai babatjie is te sweet,soen hom sommer op

Marie - bly jou boetie is ok, ry biekie vir VW, hulle maak genoeg geld

Klippie - baie sterkte met jou afspraak vandag

G - sterkte met die rondhol

Ella - geniet dit girl, ek is lekker jaloers

Kriek en Morgs en Anje - Hallooooooo julle!!

Ek het vanoggend 'n foto van my boep geneem en dis HUGE, sal later kom post

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account