file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21390 by Kriek
Julle ek moet nou regtig werk, maar is nou simpel en sal nie rus voor ek 300 posts bereik het nie. More en Vrydag is ek bietjie af, so ek moet maar sorg dat al my werkies op datum is

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21389 by Kriek
Morgan, ek love n Spaniel, die dag as ons n huis het met n groter erf dan kry ek vir my een, maak nou nie saak wat se my man nie, want hy is nie mal oor hulle nie, maar daai ore wat so hang, dit is te cute. Ons een Jack Russell wat ons gehad het was so oor die water, het ook saam my in die bad gespring

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21385 by Morgan
my worshord was ook nogal soet, al kon my man hom nie vat nie. Toe kry ons n spaniel... hahaha daai hond was n terror. hy was mal oor water... hy sal sommer as jy bad inspring. of in sy water bak klim of al die water uitkrap en dan daarin rond rol.

My man kan iets oorkom as n hond so stout is so nou het ons nog net die pekingese en hy is so rustig hy dink hys n kat.

so ek dink elke hond het sy eie persoonlikheid maak nie saak watter breed hy is nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21375 by Kriek
Morgan ek dink mens kry partykeer sulke mal honde, ek onthou ons worshond was net so erg, liewe hemel sy kon nie vir een oombliks stil sit dat jy haar net kan vryf nie, dan sien ek ander mense s'n wat so rustig is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21371 by Kriek
Hexy, sterkte met die dagmoeder soekery. Soos jy se, mens weet net wanneer jy die regte plek gekry het. Jy moet ook nie afsprake maak om die mense te gaan sien nie, daag net daar op en kyk wat aangaan, en dit sal dalk n goeie idee wees om Jaydon saam te vat as jy gaan kyk, jy gaan dadelik agter kom waar hy gemaklik voel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21370 by Morgan
kriek ek sit self nou en lag as ek terug dink aan haar... dink iets in haar kop was bietjie los. wat dit klink of ek oordryf maar rerig daai ou maer bene was altyd op en af. maar sy was rerig niks stout nie, nooit geblaf of gegrou en sulke goed nie.

Sjoe tienka nou voel ek beter oor my groot maag, dink ons is maar die selfde size. Ek skrik ook altyd as ons n foto neem want van bo af lyk hy nie so groot nie. mens besef nie altyd van die kant af lyk hy baie grooter nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21367 by sexy~hexy
Ja AVEMBLIEF...ek hou ook nie by met die nuwe en ou name nie...

Ai julle, ek vra groot asseblief dat julle vir my ook sal bid...dat ek die regte dagmoeder vir Jayden sal kry. Dit werk regtig op my, want die dagmoeder wat hy nou het is hy so geheg aan, en die ander mense wat adverteer ken ek nie regtig nie, dis omtrent almal jong mammas, en ek dink net dalk 'n ouer vrou sal dalk meer geduld he en aandag gee? Ek gaan natuurlik kyk na almal en die opset, maar ai, mens weet mos net sodra jy die regte plekkie gekry het :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account