file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21448 by Nelria
aaaaaah het mental picture maybe miniature pintcher of so iets LOL

morgs - kry daai wag hond so dat die 2 saam groot word anders is hulle nie gewoond mekaar :) - rotweilers is natuurlik my ALL TIME favourite en die groenes is heavy bang vir hulle :) en as jy saam groot maak is hulle baie erg met kiddies en geen gevaar nie - ons teel al 45 jaar met hulle en my ma is deur 7 babas met 3 rotties op slag en nog nooit probleme of inbraak gehad nie :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21443 by Nelria
ok so begin by begin

ek en fam is blou bulle en al julle stormers hier in gauteng WTF??????? die stormers in die kaap julle is verskoon :)

driekie - ek het ook al net goeie dinge va daai visplek van slakkie gehoor en ek kan jou sommer sat verduidelik hoe om daar te kom maar gaan sat op die special want anders dink ek hulle is duur :)

ella - vir julle wat kom CRAWDADDY's in brooklyn is AWESOME!!!!!!!!!! veral as jou man meer proper kos soek en jy lus is vir anderste vis etc - hulle atmosfeer is stunning, geen franchise, goedkoop en kos mmmmmmmmmmmmm altyd beste maar jy moet bel want hulle is altyd vol en jy kan tot 2hr wag op nwk - hulle doen seekos, steaks en specialities - ek eet altyd slakke, dan steak en calamari combo yum!!!!!!
012 460 0589

ella - dan alla turka is great vir atmosfeer maar wees gewaarsku dink goedkoopste is set menu vir R199 of so iets :)

dan werf is romanties en nice kos maar moet nooit special bestel nie kos altyd plaas prys - en werf doen meer boerekos so niks nuut

braza - doen stunning prawns en oraait atmosfeer maar ek boycott ook franchises :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21434 by Morgan
Nelria dink hulle ander naam is miniature doberman maar ek kan verkeerd wees

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21431 by Morgan
Nelria het jy toe n twin stroller gekry? bok hondtjies is daai klein swart hondtjies met lang bene

Hello mommy yip MB is nou slakkie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21429 by Morgan
My man is n kat mens... en is nie mal oor honde nie. Maar hy is mal oor die pekingese gese ons kry nooit weer n ander soort hond nie. Maar ons moet een of ander tyd n groot wag hond kry, ons wag net tot baba al lekker stewig op haar voete is.

Dassie dink ook dis oor jou gestel nie meer weet wat om te doen of hoe om te reageer nie.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21427 by Mommy2Monster
hallo julle,

nelria jou ge PM

thanx kriek nous ek ook by met wie wie is/was...nou wil ek nog net weet is slakkie MB of waar is MB????

hexy - jammer oor die ou poochie, dis nie lekker nie, maar nou is hy op 'n beter plek.

VB - hi jy! ek was nogals 'emotional' in die begin op fertomid - veral toe ek dit in die aand gedrink het...toemaar julle gaan daardeur kom ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21425 by Nelria
more more dames

sorry for MIA was shops toe en toe netwerk problems gehad

kriek wat is bokhond????????

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account