file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20880 by ella~bella
Slakkie, geen specials op Vrydagaande nie?

Ek wil volgende naweek iewers lekker gaan eet.. dink ek sal nogals daai sushi of prawn special gaan uit try... Driekie gaan julle nou die naweek, en dan se jy my hoe dit was...

Ek wil na die boeremark ook toe gaan, maar ek weet ek sal nie MAG gaan nie, want dis meestal vars produkte en ek moet dit oor die grens neem.

Waar is nice market om heen te gaan in Pta?

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20878 by Kriek
Hallo Slakkie, bly om te sien dit gaan nog goed met jou. Sommer jaloers oor jou vakansie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20877 by KarinM
Hallo julle.... het sonder internet gesit, ek is alweer agter met al die posts.

Hoop nie ek het iets gemis nie... lyk darm nie so nie.

Enige nuus van Paisley af???

O gits, ek sien julle klomp is ook almal Stormers... ai, jai, jai.... Ek is nou maar eenmaal 'n Blou Bul en sal ook altyd bly.... :cheer:

Ons het 'n heerlike naweek gehad by die Breede Rivier... sjoe dis so mooi daar. Ek sit 'n foto by. Net jammer AF was heel naweek daar in volle swang en dit so effe bederf...gmf.
Moes mos eintlik eers gister beginne het... en toe is begin ek al Donderdag.

Wel .... ten minste is een female in my huis preggies en dis my Pekingese, Bella... LOL :lol:

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20876 by Morgan
so gepraat van chinese kos. Ek was nou die dag by n plek wat fried ice cream gehad het! toe moes ek natuurlik eers kyk wat de hel is dit.

Van hulle ken dit seker al maar ek dog ek lees verkeerd

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20870 by ella~bella
Driekie, ek kan bak en brou, lekker kos maak, MAAR moenie dat ek met die kos moet "speel" nie, dan is ek sommer afgesit!

Ek kan goed glase vol hou! Los daai afdeling van sushi maak vir die kenners!

Hey, jy het mos gese Mafikeng is nie so ver van ons af nie...dan maak jy sushi vir ons, ek sal die glase vol hou en die mans kan kla oor die rugby!

Die kant van die grens is al die chinese goed baie goedkoop, soos daai dik pak nori vir R35.. en die sushi mayo R50...

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20866 by Kriek
Ai Marie, dit is nie lekker nuus van jou broer nie, maar gelukkig is hy ok.
Julle girls kan lekker rugby gesels.
Ek is nie groot super 14 fan nie, skree dan maar vir die suid afrikaanse span wat wen, maar as die Bokke speel, dan kan ek maar lekker te kere gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20865 by Slakkie
Haai Julle

Ek loer gou gou in! Ek is soooo vrek besig want Vrydag is ek amptelik met verlof! Whooohooooo

Ek het met Paisley gechat sy sê dit gaan goed en wag rustig tot vrydag om te kan toets en sy sal Vrydagoggend so 10uur se kant kom inloer.

Anyway Sushi - Driek daar waar julle by Jingle Jangle gaan kuier in wekker straat. Ry net verder af in wekker straat verby die Pick'nPay oor De Villa Bois Marieul nog se entjie en dan aan jou regterkant is daar 'n shopping centre en in die shopping centre is daar 'n heerlike visplek genaamd Simply Fish en die BESTE van alles is dat Maandae, Woensdae en Saterdae is al die Sushi halfprys en dit is heeeerlike Sushi. En Dinsdae, Donderdae en Sondae is dit Prawn Special eat as much as you like ek het letterlik laastekeer gerol van die prawns. Lieflik afgesluk met 'n lekker glas koue witwyn mmmmmm.

Adios amigos praat weer later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account