file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20856 by Driekie
Hiehie Ella - dis die lekker!!

Julle ek hoop regtig die Stormers wen! Die naweek was amper n ramp, want skoonpa het soos gewoonlik diep in die bottel gekyk en al wat n span is lelik sleg gese en so n huge issue gemaak oor die bulls se wen - terwyl almal ander gese het hulle het Saterdag daai laaste drie nie verdien nie en blah blah blah...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20851 by Morgan
my man kan daai ou met die groot boude wats sy naam nou weer.... januarie nie vat nie en ook nie daai ou met die funny van iets van kielievuki.

Dan is dit of hys te vet of te dom om rugby te speel en die blerrie ref... moenie hom vergeet nie hys amper altyd teen die stormers hoor!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20847 by ella~bella
Morgan ek is bly iemand verstaan my! My man wil niks hoor van dis net n game nie... dan is die sleg in die span en dan daai en hoekom het hulle daai een gekies... blah blah blah!

Ja ek hoop regtig hulle wen die Bulls, net om darem nie altyd agter hoef te staan nie..

Ek het lekker in my mou gelag toe ek sien die Bulls moet by Soweto se stadium gaan speel aangesien Loftus 'n Sokker World Cup stadium is en dit nou prepare moet word... my man se hy het iewers gelees daar is Bulls supporters wat nie eers weet waar Soweto is nie!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20837 by Morgan
haha ja my man het ook uit gefreak oor hulle so sleg gespeel het, en as ek se dis net n game dan se hy nee jy verstaan nie!

Sal so nice wees as hulle die bulls kan wen... al sy vriende is GROOT blou bul ondersteuners.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20836 by Driekie
Tata Lalie - lekker middag!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20835 by Dassie
Wat 'n groot skok vir jou Marie. Bly hy is okay.

Okay julle, geniet die middag en gaan eet vanaand sushi! Hehe. Wens ek kon, maar nou ja, miskien kan ek die naweek. Julle het my nou te lus gemaak.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20832 by ella~bella
Marie, ek dink aan jou... dis nogals n skok op die sisteem om so 'n oproep te kry. Gelukkig is hy ok.

Driekie, ek is een van daai wat liewers sal aansit, my geduld is nie baie nie, en as die rys eers aan my vingers vassit, skud ek my hande soos 'n kat wat in water getrap het, en is ek sommer omgekrap... so nee, ek los dit vir die wat weet hoe om sushi te maak!!

Morgan, jy verstaan nie, ek kan ENIGIETS vra of se terwyl die Stormers speel, my man hoor my nie... hy gaan in 'n trance in, en raak baie opgewerk... laas Saterdag se game het sy bloeddruk deur die dak laat klim!!!!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account