file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20809 by Morgan
rooivleis is yummy yummy yummy maar hy moet niks meer pink wees nie baie goed gaar. lekker lekker.

Mommy ja dis seker moielik om mooi gesonde rou vis in die hande te kry

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20808 by Driekie
Dis baaaie skaars hier - maar hier is n ou hier wat so tweemaal n maand af Kaap toe gan en gan snoek en so koop dan reel ons sommer met hom dan bring hy vir ons op - hyt darem verkoelde voertuie en so so dit bly vars

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20801 by Driekie
Jip - soos ek nie n rooivleis mens is nie!Ek eet dit maar een stukkie en eks klaar!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20799 by Mommy2Monster
driekie daai is lekker kuier aande as ek en DH laf is en ons sushi self maak...hy het sommer op 'n keer vir my al die tools gekoop tot die rice cooker, en dis so lekker....maak en eet. maar mens sukkel om nice stukke salmon te kry. woolies het partykeer nice snitte. waar koop julle julle s'n?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20794 by Mommy2Monster
shame driekie, ek sou dit nie oorleef het nie lol

dassie - en tanks se sushi ja en seepunt s'n en dolphin beach s'n jummy jummy!!!

morgan - as jy dit eers geproe het sal jy verslaaf wees...ek love daai ryk salmon smaak!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20788 by Morgan
al sushi pelk wat ek al raak gesien het is daai john dorys... laat my altyd dink die mense gan arme dory van nemo net so rou eet.

Ek eet nie eers gewone gaar vis nie, dink dis hoekom ek nie kan sien hoe mense kan sushi eet nie.

Maar so verskil elke mens en wat die lewe interessant maak

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20785 by Driekie
Hahaha die Wasabi ne Anje - ons het twee buisies in ons yskas, selfs van die poeier waarmee jy dit aanmaak,my man spring soms in en maak sommer sy eie by die huis, dis te se as ons al die bestandele in die hande kan kry.

Nessie - dit klink genuine na n super-cool dokter!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account