file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20784 by Tienka
Wonderlik Nessie, daai dr klink baie oulik, ek hoop jy is tevrede met hom.

Julle maak my nou honger met al die sushi-praatjies :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20783 by Lia
Ok, dan se ek nou weer tata, sal probeer om voor 16h00 weer in te loer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20782 by Morgan
vanessa dit klink na n oulike dr daai, want hys reg mens moet relax as mens TTC. Wanneer gan jy hom sien?

ek het net n GROOT issue met die naam Manja my regte naam is Manja-Monique en ek sukkel van graad een af om van daai naam ontslae te raak. so as ek die naam manja hoor dan cringe ek. omdat die manja eerste kom sit hulle op al wat n document is my naam is manja en dit frekkin is nie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20781 by Lia
Wow nessie klink of jy nou by die regte plek uitgekom het. fxfxfxfxfxfxfxfx

Lalie jy speel nie. Ek het laas jaar eers begin, so het nou 7 modules klaar en nou besig met 3 jaar vakke en 2 semester. Sal Junie weer registreer vir 2 semester vakke.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20780 by Laliek
Hmmmm Dassie - salmon roses - njam njam!!

Hexy! Genade dis belaglik - opereer hulle jou met freakin egte goud of something? Nou sal ek liewer stilbly oor die R1500 bybetaling....ek kon die hele ding moes betaal het :angry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20779 by Mommy2Monster
morgs ek hoop eintlik 'n klein zandro kom daar uit...;-)

lalie - my favourite is eel inari en salmon sashimi en salmon roses, en daai spicy prawn beancurd sushi....jum jum...julle maak my lus....dalk moet ek en DH bietjie gaan sushi eet...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20775 by Driekie
Yikes!!!! Skokkend Hexy!!!!

Hehe - my man sal elke aand sushi eet as ons in die Kaap moes bly!!!Ons enigste plek hier wat sushi het is Ocean Basket,so ek wil hom regtig treat met properse wyyyyyyye keuse....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account