file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20830 by Driekie
Marie join ons groepie ook!!CD2

Haai hene Marie - sterkte man - gelukkig het hy nie erg seergekry nie!!!!!Hoop jy is darem oke - so n skok kan erg wees!! :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20829 by Morgan
sjoe marie eks so bly hy is ok.... maar om sulke nuus te kry is aaklig!!! jy moet maar vanaand n lekker groot glas wyn drink n lekker warm bad vat en vroeg gan slaap

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20823 by Laliek
Julle maak my net honger. Ek gaan nou weer probeer swot - ai tog, kry niks in hierdie noggin van my in nie so ek se lekker middag almal!

As Nelria opkom en julle sien haar se vir haar sy moet haar messages net check ek't vir haar reply op 'n pm asseblief - dis oor Saterdag se koffie! Ek sien moomies gee nie 'n notification soos pampers altyd het nie so jy moet spesifiek gaan kyk vir messages :dry:

Lekker middag julle! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20821 by marie r
Hallo almal.

Jammer ek kom nou eers hier by julle uit, maar ek het 'n dol dag gehad.

Ek's vanoggend wakker gebel met die nuus dat my boer vanoggend sy kar gerol het. Hy't aan die slaap geraak. Hy's darem ok. Sy knie en skouer is blykbaar baie opgeswel en dan is hy vol snymerke. My pa hulle het vir my foto's van die kar gemail en dit is rerig net 'n wonderwerk dat hy lewendig en sonder enige gebreke uit die kar uitgekom het.

So ek was maar heeldag in skok gewees want ons is baie geheg aan mekaar.

Sal so deurentyd probeer opvang wat vandag hier gebeur het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20819 by Morgan
ek is nie rerig n rugby fan nie, ek support die bokke, ons ander temas wie wen of nie maak nie rerig saak nie. Maar my man het so n passie vir sy span ek skree nou ook maar vir die STORMERS!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20815 by Driekie
Dis vrek lekker om so jou eie sushi te maak - soos speel en eet..hehe!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20811 by ella~bella
Sjoe julle! Hoe lus het ek vir sushi! Ek mag nie die kant van die grens sushi eet nie, want my man se as die vis nie tot daar kon swem nie, mag ek dit nie eet nie...

Die Kaap het darem lekker sushi! My favourite is Beluga's in die stad!

Anyway, so baie van julle se mans is Stormer fans!! Ek is so bly om dit te hoor! Uhm, amper gedog Anje se man doen al die moeite om die Bulle in die Kaap te gaan kyk!

Die meeste van my ma se familie bly in Pta en hulle is almal Stormers fans..

Dis great om te hoor hier is so baie!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account