file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20772 by Kriek
Nessie, bly jy voel nou beter, en ek het op jou post gesien iemand het ook gepraat van die dokter. En jy sien daar se hy dit ook, lyk my die geheim le by die relax ! Net nie altyd so maklik nie ne.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20769 by Lia
Ek kan net nie rou vis in my lyf afkry nie, maar ek het al probeer. Jy kry mos sekere sushi wat nie vis in het nie, dit is baie lekker. Ek hou van die rys, maar jig die groen sous goed is sleg.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20766 by Dassie
Die Waterfront en Sea Point het lekker sushi plekke.

Ek is mal oor salmon roses, die california rolls en tempura prawn rolls.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20764 by sexy~hexy
Morgan, jou ma het 'n mooi naam. So as Carli haar Manja noem, sal die mense dink dis 'n bynaam vir ouma :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20763 by Nessie
Dames!
Ek hoop ek het nou die regte dokter aan die mou.
Ek het 'n afspraak gekry by Dr Sagie Naidoo in Toti in Junie, het sommer self met hom gesels en hy klink heel oulik.

Hy se die probleem met gyne's is dat hulle jou heeltyl op iets sit en dan vir jou se om te wag, en so wag jy tot in ewigheid.

Ek en DH moet hom gaan sien dan sal hy deur alles met ons gaan en ook al die toetse wat ons al gedoen het.

Ek het vir hom gese eks bekommerd omrede my ma en sussie gesukkel het, hy het toe vir my gevra "Your mom gave birth to you didnt she, so I want you to stop worrying and relax, you will get pregnant"

Het sommer my medies gebel en hulle is ook deur hulle ge-cover en die dame se haar vriendin glo vas in die Dr.

My hoop het so stukkie opgegaan.

Nou ja, hopelik is als verniet en raak ek sommer preggers voor ek hom moet gaan sien aangesien ek vandag O, soos my ma se, gaan trek vanaand daai skimpy onderklere aan en staan voor die stoof potte wanneer DH daaraan kom! LOL

Gesels weer later, moet gaan, die apies is hier.

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20760 by sexy~hexy
Hi Laliek...ek het darem nie nodig gehad vir 'n bybetaling met my LAP nie...het ook vooraf magtiging gaan kry. MAAR kry ek 'n skok vanoggend, kry 'n email waar dit wys die hospitaal se eis is ingesit - 'n volle R12 580-74!!!! En onthou, die gynie het sy eie rekening en die narkotiseur sal sy eie een ook he. Dis nou net vir le in 'n bed van 06h00 tot half4 wat ek ontslaan is, een koppie koffie en twee toebroodjies. Dis belaglik !!!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20758 by Laliek
Driekie Cape Town fish market het divine sushi - ek eet net eintlik californian rolls - mmmmm!!

Anje wow dis interessant, sterkte! Ek is in my laaste jaar van bcom rekeningkundige wetenskap (unisa se graad vir bcom rek). Nog 5 modules dan is ek klaar!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account