file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20460 by Driekie
Hehe ek sal so maak!!En dan is daar mos daai ander goed met die beertjie-prentjie op, kan ok nie daai goed se naam onthou....sien ek weer toe v'dag :huh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20457 by Driekie
As jy nie in jou hart vrede daarmee het nie self n .001 gevoel - kry n ander gynae!!!Dis my raad!


Ai Charlaine - sit jou voet neer finish en klaar en regtig as hulle jou nie anvaar vir wie en wat jy is nie stuur hulle warm plek toe - daars mos genoeg ander mense vir wie jy saak maak en wat jou waardeer!Hoe gan daai seding:

You can't please all of the people all of the time but you can please sum of the people sum of the time

Genuine vee jou gat aan hulle af en wees jy jy..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20454 by Kriek
Dankie Driekie, ek sal gou Bronchoped gaan kry, en laat weet as jy die naam onthou van die Bloupers goed, apteker gaan dink ek is koekoes as ek se ek soek Bloupers hoes goed. ha ha

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20453 by Ansa_S
Ja Drieksie, dalk net dalkies kan ons 2tjies sommer saam preggies wees!

Ons 2 se siklus is dan nou net 'n daggie uitmekaar, soo ons gaan die Bd marathon saam aanpak die maand, en glo my ek gaan my heeeeeeeeel beste gee sommer hier van dag 11 al af tot dag 16 en dan so elke 2de dag tot af moet kom! :blush:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20451 by Driekie
Jip ken dit Kriek - werk goed - daars sulke bloupers goed ook - kan nie die naam onthou nie wat ok sy ding goed doen!

Ek haaaaaaaaat anitbitoika veral oor ek sien wat dit met klein Markus se tandjies gedoen het!Ja dit help as hulle regtig siek is maar nog steeds!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20450 by ChaNa
more almal

Ek is so siek en sat vir skoonfamilie, ons het alwee gefight. Ons kan net nie end kry nie dis erger as 'n war.

Wat moet ek doen om hulle of skoonpa finaal in sy of hulle mo@r in te stuur.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20448 by Kriek
Nessie, ek het jou post gaan lees oor jou gynie, soek maar iemand anders jong, die paar replies wat jy gekry het, klink nie goed nie. Sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account