file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20418 by Ansa_S
Hallo Maters,

Wat 'n dol dag en week, seker omdat ons eksamen donderdag begin!

Driekie jammer oor die AF! Hoop sy bly weg volgende maad met 'n rede!!!!!!!

AFM: AF maak nou soos dit gemaak het die 2de keer wat ek swanger geraak het, sy wys in die oggende of aand haar neus en dan verdwyn sy weer. Ek het laas vir die dokter gevra of ek dit kan tel as dag 1 toe se hy ja.
So dan het ek amptelik sondagaand begin, gister niks, en vandag is sy weer hier.

Dromme speel pappararaaaaa.....so ek moet dan donderdag begin met clomid!!!!!!!!!!!!!!!!!! :woohoo: :woohoo:

:woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20408 by G Baby
Morgan wees bly jy kry nie BH,want dis flippen ongemaklik. DInk party kry dit maar meer as ander. Ek het dit met elke swangerskap bietjie erger gekry. Met hierdie een al van 20 weke af het my maag begin kliphard word met tye en dan daai afwaaartste trek gevoel. Ma nou ja,moet uithou hierdie baba moet nog bly!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20402 by Tienka
Julle, die tyd vlieg te vinnig na my sin!!

G, my baba le ook lekker laag, sommer so dwars, dit vererger die drukking maar gelukkig skop hy nie my ribbes seer nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20399 by Morgan
jy moet bietjie uitvind wat sover ek weet gee medi clinic n verniet 4d scan, weet net nie of dit by almal so is nie.

Ek het ook een verniet gekry by n netcare hospitaal na ek my bed geboek het.

die 4d scan wat ek op 25 weke gehad het was vir my baie mooier en duideliker as die een op 30weke, maar eks seker almal sin verskil

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #20392 by Mommy2Monster
nope nie sover ek weet nie...ek kraam by durbanville medi clinic - het nie voorheen een met JD gekry nie... vorige 4D vir die kiddie was op 20w...self betaal vir al my 4D met altwee kiddies...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20384 by Morgan
mommy ek se gister vir tienka dit voel of almal se tyd om my so vinnig gaan behalwe myne.

Dis altyd so lekker om dr toe te gaan en sien wat weeg hulle. laas kon ons baba nie rerig mooi sien nie want sy pas nie meer in die screen nie, kan net een ding op n slag kyk.

Kry jy nie n verniet 4d scan by die hospitaal nie?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20380 by Mommy2Monster
morgs ek skrik weer as ek sien hoe ver jy is lol...dan besef ek hoe tyd gevlieg het...ek moet nog vir my opvolg 4D 'n afspraak maak. dink ek wil tot so 30w uitstel hehe...gelukkig sien ek boeta nou vrydag by die gynie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account