file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20440 by Kriek
Hallo Nessie (he he, moes nou ook eers weer mooi dink wie is Nessie nou weer) Jong dalk is dit tyd om iemand anders te soek, as jy voel jy is nie tevrede nie en jy kry ook nie goeie feedback van ander nie ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20436 by Kriek
Hy hoes maar nog lelik Driekie, maar ek voel nie dis nodig vir dokter toe vat nie, want ek wil anyway nie he hy moet so baie antibiotika drink nie, dit is ook nie goed nie. Ek laat hom maar neubilise en klop by die skool, wil net weer gaan hoesgoed kry vir hom (het Dilinct jnr gegee, maar lyk nie of dit help nie) Ken julle Bronchoped ? Hoor dit is ook goed

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20433 by Nessie
Hi dames!
Ek hoop dit gaan goed? Ek sal ongelukkig nie nou personals kan doen nie, ons verwag die groot-koppe nou enige oomblik. :(

Driekie - So sorry oor AF!!!

Ek is nou regtig geskok, ekt gister 'n post begin om uit te vra oom my gynea EN geen, niks, na-da goeie reviews nie???

Dink dis tyd om dalk iemand anders dalk te soek? :dry:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20432 by Kriek
Nice Ansa, volgende maand kry jen en Driekie julle BFP's

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20428 by Driekie
Thanks Kriek!!!Bly Divan het darem rustiger aandjie gehad!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20423 by Kriek
Driekie, jammer oor AF man :( maar soos jy se, darem is jou siklusse weer normaal, en kan dinge net beter gaan van hier af.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20422 by Driekie
Nice Ansa!!!! Ek hoop nou net dokter se ja dan begin ek hopelik Vrydag met Fertomid!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account