file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20023 by sexy~hexy
Hi Ella...ons het die puppy so 'n maand gelede gekoop by my vriendin. Hy het sy 6weke spuit, moes nou gaan vir sy volgende. Veearts se dis boorwurms, maar het ook niks regtig gegee om dit mee te behandel nie, net sulke goed om aan te maak dat hy nie dehidreer nie, naarpilletjies en medisyne vir diarree. So ja, hoe moet die hond gesond word op dit vra ek jou :S

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20021 by sexy~hexy
Nee darem nie skouerpyn nie Nelria, net so bietjie in my regterskouer, gevoel soos 'n wind wat vassteek, maar dit was vinnig weer verby :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20019 by ella~bella
More almal! Sjoe wat 'n lieflike dag!

Sexy, het julle die hondjie nou onlangs gekoop, of is dit 'n puppy van honde wat julle het?

Sjoe julle verstaan nie hoe jaloers is ek dat julle almal Saterdag lekker gaan kuier nie! Ek sou wat wou gee (behalwe my trippie die naweek ;) ) om saam te kuier. Soos dit mos altyd is, ek kom volgende naweek bietje Pretoria toe. Kom by my nefie kuier.

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20008 by sexy~hexy
Ja Nelria...was Saterdag met hom veearts toe, en dis nou vandag Dinsdag, NO IMPROVEMENT. Dis hoekom ons op ons eie begin dokter het. Maar ja, my hart is baie seer, het baie hard gebid en gevra die Here moet hom gesond maak, maar nou bid ek maar net dat die Here hom moet kom haal, dat hy nie meer so ly nie. Dis al wat sleg is van sulke klein dorpies, mens is afhanklik van die dokters en veaartse wat hier is.

So nou wil ek vra, weet iemand van 'n mediese fonds vir honde? Ek weet ons het nog op die pampers forum gepraat daaroor, dink Anje het nog daaroor gepraat.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19996 by Nelria
sexy dis die 1 wat jhy op fb gepost het? wat jy dink het katgriep?

ag shame man haat as honde/diere siek word mens voel so hulpeloos en dan om nie te praat van hoe duur hulle medisyne is nie - het nou die dag pynpille gaan koop en werk toe uit R11 per pil teenoor 0.33c wat mense pynpille kos WTF!!!

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19991 by Nelria
more girls

eerstens woooooooooohoooooooooo laliek so so bly jy kan ons sat join - dit gaan awesome wees en ja jingle jangle baie maklik om te kry hulle het website as jy twyfel maar is in wekker st in moreletapark

nou wag ek nog vir charlaine se confirmation? en wie nog?

lea was 47cm en 2.8 op geboorte op 37 wks :)

Sy is nou 18mnde, 84cm lank en 12kg's - LOL so sy is lekwa vet vir 'n girly LOL as ek nou so kyk na al julle boys :)

sexy dankie oor die landros tip sal dit ook opvolg - en snaaks jou stekies gevoelig was myne was oraait - maar jy was weer lucky het nie die skouerpyn gehad nie reg?

waar al die nuwe girls nou? gister was daar 3? kom nou girls start chatting :)

afm - was wasgoed, pak boeta goed weg en ry rond moet gearlock op kar kry en shopping etc - maar dit gaan maar swaar om self te motiveer om actually aan gang te kom :(

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #19980 by sexy~hexy
Jayden is nou 3jr en 6mde, toe hy in die hospitaal was so 'n rukkie terug, toe meet hulle hom net so bietjie meer as 1m en hy weeg al 18kg dink ek. Lank en maer, daar is ook nie veel vleis aan sy holle nie LOL :P En Driekie, ek voel nes jy, genade mens kan geld maak deur hulle energie te bottel en te verkoop!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account