file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19322 by Lia
O gits Ika, ek het skoon vergeet om vir jou te se welkom hier en BAIE GELUK !! Hoop jy het ‘n wonderlike ervaring en ‘n gesonde baba na die 9 maande !!

Welkom harry1, hoop jy kry jou BFP sommer gou !! Hoe oud is jy en waar bly jy?

Blessed, ag cute man, gaan jy weer prober vir 4D foto’s?

Driekie, dit klink baie positief !! Sien baie uit om jou Saterdag te sien !!

Dassie, onthou nou van jou kollega, jammer man, dis so hartseer as daar ‘n klein kinderstjies agtergelaat word sonder hul pappa. Sterkte man, weet dis nie ‘n lekker tyd nie.

Nessie, fxfxfxfxfxfxfxfxfx, ons hoop vir positiewe uitslag.

Tanya, skies man, ek nou deurmekaar, is jy ook nuut?

Hehe julle Paisley is nog bietjie besig, dink sy sal ons dalk later in week join.

Nelria, wou nog se, dis moeilik vir my om 'n geheim te hou, het amper iets gese toe hulle begin vra oor die naam...lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19319 by Morgan
Driekie moet net gou my ou chart met jou deel:

File Attachment:

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19313 by Driekie
Ek stem Nessie - kom ons roep haar

KOOOOOOWEEEEEEE PAISLEY!!!????

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19308 by Driekie
FANKS TIENKA - sjoe julle ek is skoon nervous!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19307 by Nessie
Waar is Paisley?

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19303 by Driekie
Hi Ansa - ek sal nie weet oor daai ene nie - miskien moet jy more as die eerste dag gebruik?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19301 by Tienka
Driekie, ek hou alles gekruis vir jou!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account