file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19219 by harry1
Hi, ek is nuut op die blad.
Sukkel ook al vir 9maande. Sal dalk Fertomid moet begin gebruik.

Baie interessant dat jy by Frikkie Meyer skool gee, ek was daar op skool 'n klompie jare terug.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19214 by G Baby
Charlaine,toe my kinders klein was nog babatjies en roetine was het ek altyd alles vir my man op paier neergeskryf-elke fyn detail. Dan het hy presies geweet wanner moet wat gebeur en hoe laat moet hulle wat kry. Dan stres hulle ok nie dat hulle gan vergeet nie. EK sorg ook maar altyd dat as hulle by hom bly daar iets lekkers is vir hulle om mee te speel of te eet!

MORGAN jou man gan vinnig daai camping cot na jou kant toe skuif....gee hom so 2 weke tyd ...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19212 by Lia
Charlaine, BD BD BD BD. fxfxfxfxfxfxfxfx.

Ankia, dit klink soos 'n heerlike vakansie. Welkom terug.

Morgan, my boet se baba is nou amper 4 weke oud en hy is nogsteeds klein vir my, maar sy ma se sy new born klere raak nou amper te klein. Ek kan nie sien waar hy groei nie, hy lyk elke keer kleiner as wat ek hom onthou.

Ella, ten minste is jou vriendin en baba ok. Kan dink hoe bekommerd hulle moes gewees het.

Charlaine, ek het nou nie kinders nie, maar ek stem saam, dit is nodig dat dad alleen tyd saam kiddies kry, probeer soos Sexy se en los haar net vir 'n uur of so. Dit sal jou ook goed doen om uit te kom.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19208 by sexy~hexy
Ai dis jammer Charlaine, dalk as jy vir Kylie net so 'n halfuur of uur by haar pappa los sal hy weet en besef hy moet nou na haar kyk, en dan verbaas hy jou dalk!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19197 by sexy~hexy
Ai Charlaine, dis dan eintlik 'n "moet" :P Soos Gbaby se, dis belangrik dat pappa ook kwaliteit saam met hulle spandeer, en dit wys jy vertrou hom! Ek persoonlik hou nie van girls nights of boys nights nie, maar as DH by 'n pel gaan kuier of ek saam 'n vriendin 'n koeldrank gaan drink, dan weet ek Jayden is in baie goeie hande. So probeer dit met ietsie kleins, jy gaan bv gou dorp toe vir 'n uur en los vir klein Kylie by pappa. Sy is al oud genoeg dat hy mooi na haar sal kyk, en hulle het 'n tydjie ook saam nodig. Dit sal makliker word hoe meer jy dit doen :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19185 by ella~bella
Nelria, ek weet nie lekker hoe sy geval het nie, maar shame dit is nogals traumaties.

Die pa is in die wolke oor die seuntjie... ek moet lag, hy en my man is sport mal, en so het die Stormers saterdag gespeel, en die 2 sms mekaar konstant gedurende die game, en die arme ou kon nie eers die game kyk nie, het kort-kort gesms om 'n update te kry!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19184 by ChaNa
Ek vertrou nie my man met Kylie nie ek dink omdat ek al gesien het hy weet nie hoe om na ha behoorlik te kyk as ek nie alles se of doen nie. So nou kan ek dit ni oor my hart kry om ha by ha pa te los nie ek bly liewer heeltyd by die huis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account