file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19182 by Morgan
ek dink my man sal dit nogal geniet om n dag aleen saam die baba te spend. Ons stry al klaar an wie se kant van die bed die camping cot moet staan!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19170 by Tienka
Baie welkom Ika en BAIE GELUK!!!! Dis nou die beste nuus so op 'n Maandag oggend!!

G jou babajies was nogal klein, ek het 'n 3.3 en 3.5 gehad, skat hierdie ene so op 3.6 :laugh:

Charlaine, my kids verkies om by pa te bly as ek winkels toe gaan - hulle haat shopping!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19143 by G Baby
Charlaine jy vra nie jy s? net-hie hie!!!
Nee wat ek het nie baie simpatie nie-hulle moet ok bietjie na hulle kindertjies kyk en kwalieit tyd saam hulle geniet en bond met hulle. My kids is mal oor hulle pa en dis vir hom nooit issue om na sy kinders te kyk nie. EK kan met geruste hart weggaan iewers heen -hy kyk mooi en speel lekker.

Ika welkom hier-ons is so 6 wat preggies is hier,ek,Nelria en Morgan naby aan mekaar en amper klaar. Mag jy 'n wonderlike gesonde swangerskap h?. Een van die dae is daar nog paar wat jou gaan join!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19138 by Morgan
Ika baie baie geluk... nou le daar net exciting times voor!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19134 by G Baby
Tienka my dogtertjie-37.5 weke gebore en sy was 2.8kg en my seuntjie op 38.5 weke en hy was 3.06kg

EK bid dat die een 3kg gaan maak sal baie bly wees!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19132 by ChaNa
Hoe kry julle vrouens dit reg om die kiddies by DH te los en bv te gaan shop? Ek kon van geboorte af nog nie vir kylie by haar pa alleen los nie. Ek doen liewer niks as wat ek haar by ha pa moet los alleen.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19131 by Ika
Hello Almal! Ek erken so paar name hier! So kan ek asb hierso inskakel vandag! (Was op die trying to conceive this month or year thread, en so paar keer op die een)

Ek was Ika op pampers! Probeer nou al TTC vir langer as 'n jaar! Was op clomid vir 5 maande.

Ek het ook nou net 'n UK vakansie gevat van 3 weke saam met my man en seun!En het soort van af gevat van die TTC die maand!Is oorgewig ook nog!

GREAT nuus, het saterdag 'n Positive home pregnancy test gekry!!!!! En sondag bloed toets gedoen en positief!!!!!!

Na so lank!!!! Dis so exciting!!!!!!!

Wys net mens moet hoop hou! Was maar baie af voor ek weg gegaan het!!!!!

Ek is tans 4 weke!!!! Due date January!!!

Jammer kon nie wag om vir iemand te se nie! So excited en sal eers vir ander mense vertel as ons die hart klop hoor!!!!!!

Son born 2007 (natural BFP)
TTC since 2008, Loads of clomid rounds
BFP 2009, MC 5 weeks. Went to FS 2009 Diagnosed with Hostile cervic mucus, PCOS, Insulin
IUI 1: BFN one egg(No meds only HCG trigger, Staminagro and Glocohase.)
IUI2: BFP one egg (Gonal F and trigger, Staminagro and Glocohase.
) MC 6weeks (low progesterone)
IUI3: BFN one egg (Gonal F and trigger, Viagra, estrofem, progesterone injections, pills and cream Staminagro and Glocohase.)
IUI4: BFP 8 egg (Gonal F,intralepen 2 rounds, Staminagro and Glocohase.
clomid and trigger, Viagra, estrofem, progesterone injections, pills and...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account