file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19106 by Goggatjies
Goeie more, julle wonderlike dames

Ek het nie alles gelees nie, defnitief te veel, het hier en daan raak gevat

Nel, ek is baie bly jy het jou babyshower geniet
Ek sal ongelukkig nie Saterdag daar kan wees nie, het reeds ander planne.

Hexy ek is bly jy voel beter, hoor maar wat se dokter vandag oor daai syst.

En ons naweek was great, die weer het baie mooi saam gespeel, behalwe vir gister, maar ons het dit oorleef.

Vrydag oggend 6 uur vlug gevat, die besigheids man voor ons was nie baie impress met William nie, maar wat kan ons doen.

Het Simon Stad toe gery, en daar na Boulders Beach gegaan en W het die penguins geniet. Is daarna Houtbaai toe, waar osn toe slap chips by 'n cafee gekoop het, en was ek siek, ek was amper dood. William het nie geweet wat met sy mamma gebeur daai aand nie.

Na Houtbaai was ons op na Tafelberg, en ons het dit ook baie geniet.
Natuurlik sit ons toe bietjie in die Kaap se verkeer vas oppad Blouberg Strand toe, maar ons ook toe verby dit.

Is toe Saterdag Stellenbosch toe, was eer Oom Sampie se Winkel toe, het lekker KOnfyt gekoop, daarna was on Butterfly World toe, en was dit nou vir jou 'n belewenis, dit was regtig die moeite werd, en W het dit ook baie geniet.

Later is ons toe Spier toe, wat ons toe na die Cheethas gaan kyk het, en lekker piekniek daar gaan hou

Sondag was ons V&A waterfront toe, Aquarium toe, en het daar toe middag ete ge-eet, het toe later Sea Point to gery om die Stadion te gaan kyk. En van daar af is ons toe lughawe toe, en ons vlug was met 35 min vertraag.

Ons was so 22:30 by die huis, het gou alles uitgepak en gaan slaap, maar ek is lekker moeg vandag, wens ek kan net in die bed gaan klim, ek voel ook dat ek is besig om verkoue te kry.

William is ook bietjie siek

Julle moet 'n lekker dag he, moet bietjie werk opvang en da praat ek weer later

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19104 by sexy~hexy
Kyk, newborn lyk klein...tot mens daai babatjie in jou arms het en die newborn nie wil pas nie want die baba is te klein en die klere te groot!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19100 by ChaNa
Hi Almal

Ek het nie eers geweet dit was nelria se baby shower nie, dis nou 'n jammer.

Was vanoggend by Dr pentz. Het my die trigger shot gegee so ovuleer more aand se hy

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19093 by Morgan
haha nelria jys darm nie HEEL dag op nie!

julle wat so praat oor klein kleertjies... dit lyk vir my nie meer so klein nie... het al gewonder of babas rerig so groot is as hulle uitkom!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19090 by sexy~hexy
Ag julle kuier te lekker daar bo in Joburg, ons ander moet ook maar net lees van al die lekker tye.

Nelria, ek dink my timing sal bietjie uit wees die maand, tensy ek die week OV. Dink AF het gekom op 22 April, so dan het ek laas week dalk al geOV :S Niks CM gehad nie, mens bloei mos maar na die LAP.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19087 by Tienka
Dis die lekkerste om daai kleine kleertjies te sorteer en te pak. Geniet die dag saam jou man!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19080 by Nelria
aaaaaaaaah man het lang post nou verloor grrrrrr

maar ja die twins is my punt se hart na my kids natuurlik :)

morgs - ja seuntjies is in oorvloed nou 2008 was ook seuntjie jaar

ja ojong ou lea is in element met groter kids dan raak sy uit haar vel so ek love om daar te kuier met haar dis enigste plek wat sy uit my arms klim :)

morgs, anje sy vat lank om op te warm maar dan is sy gemaklik met mense :)

ok gaan nou sort - my man het skelm siek dag vandag aangesien hy net 15 dae oor het by werk en hy nwk niks kon doen so nou kyk hy my skeef as ek so baie op pc sit - so asof hy se ek weet dis al wat jy doen heeldag LOL

anyhoe chat later

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account