G - I know ek raak ook super nervous met die itty bitty stuff en ek en brett spot gereeld wat se aanpassing so klein pap dingetjie we gaan wees man oh man die nerves skop nou in
g - ek koop nuk se chain vir R50 lea het destyds haar nefie sin ge-erf en sy dra die ding nog elke dag al vir 15mnde en hy het nog nooit gebreek nie - maar sy is al deur 3 no-name brands wat ek gebruik het as nuk vergeet word of so en hulle hou net 2 weke grrrrrrrr maar sal baby sense sin check vir intersantheid
die botteldroograk wat ek gesien het vir R60 lyk ook na solution dis van dischem so groen ding met sulke rooi pypies op? anyhoe dan kan ek bottles was en lea sin direk droog en van daar kry - en dan is my sterilizer wee oop want ek gebruik milton vir 1ste 6mnde en los sommer in water 24hr
as for changing mat dis sommer die plastiek 1 R50 vir ons kamer waa hy gaan slaap en dan net paar cheap bottles en nog winged teats (ek vermy brands te duur) dan dink ek is ek set vir boetie