file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19128 by Tienka
Charlaine, ek kan dink jy is opgewonde, dit klink baie goed!!

G, wat het jou babatjies geweeg?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19127 by G Baby
Ag te lekker Ankia,julle het omtrent baie dinge gedoen. Ek is mal oor die Kaap,maar my man wil nooit Kaap toe gaan nie.DIs darem so mooi en lekker daar. Het gedink ek gaan volgende jaar weer vir vriendin daar kuier so Maart maand. My man het my klaar ingelig hy gaan visvang in Mosambiek volgende jaar April skoolvakansie-ek kan natuurlik nie saam met kleintjies nie-Bang vir malaria. SO voor hy weggaan gaan hy eers bietjie babaysit....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19121 by ChaNa
Dit was die eerste keer wat DH saam was dokter toe vandag en Dr het vir hom omtrent uitgespel dat hy die volgende 3dae moet perform lol. My endometrium is pragtig dik se hy, dis perfek vir babatjie om in te plant en dan is daar EEN GROOT EIERTJIE wat more aand gaan uitkom.

Darem weet ons hier kom net een haha.

Oom strikdas is BAIE positief so ek is baie opgewonde en kan net hoop

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19117 by G Baby
Oe nee morgan hulle is klein,of altans my 2 was altwee piepklein,as jy vat myne se koppies was 33cm in omtrek en hulle was 48cm lank...kan nie dink hierdie boetie gan veel groter wees nie.

Charleine hoop die triggershot doen die ding,sterkte-BD genoeg!!!

Julle my hond(welsh corgi) is op hitte,wou haar na vriendin se hond toe vat om gedek te word,maar sien nie nou kans vir hond babatjies en mens babatjies en 2 kleuters nie...
My labrador is al 6 jaar terug reggemaak,maar julle sal nie glo nie-hy kry dit wragtig nogsteeds reg. DIs 'n geraas en geblaf heeldag en nag lank,sal jou mal maak!!! :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19116 by Tienka
Charlaine, ek hou styf duime vas vir julle!!

Ankia, klink baie besig maar heerlik. Is jy darem nou weer gesond?

Morgs, glo my daai klere gaan pas, dalk nog biekie groot wees :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19111 by ella~bella
Sjoe Ankia! Julle het omtrent baie gedoen in die Kaap! Dis mos my valley!!!

Ek mis sommer nou die Kaap, maar gelukkig gaan ek weer vir 2 dae volgende week my batterye herlaai met die Kaapse lug!

Morgan, het jy my PM gekry? Ek het gesien die girls se jy doen 'n lys met al ons details.. ek wil graag myne vir jou gee... my email adres is : elmariementz@gmail.com

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19107 by Morgan
charlanie dan beter julle vanaand, more oggend en more aand BD!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account