file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17308 by Tienka
Hierdie sonskyn weer is heerlik, maar ek kry ook vrek warm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17307 by Lia
Aag varkies is cute !!

Ek kry nou lekker warm, baie bly die son skyn vandag, want my wasgoed lyn is chock en blok vol klere wat moet droog. Het vreeslik baie wasgoed hierdie week.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17305 by Tienka
My ml sal nooit instem om op 'n plot te bly nie, want hy weet wat sal volg - 'n hele dieretuin :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17304 by Driekie
Skusie Anje!
Haai weet julle dis so snaaks - by my skool-reunie het almal gedink ek bly op n plaas en is met n boer getroud en bak heeldag koek en en en.....wou my doodlag toe ek dit hoor!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17302 by Driekie
Die mense langs ons en so 3 plotte verder het perde - en dan elke Sondag ry hulle in die pad op en af vir oefening - hehe - wil self eendag perde he. Heel in die begin toe het ons varke aangehou - aag mammie maar daai klein pienk varkies is te cute as hulle gebore word!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17300 by Lia
Driekie, jy maak my sommer jaloers. Dit klink baie lekker !! Ek wil nie eers begin met wat ek eerste sal kry nie...lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17298 by Morgan
ek sal heel eerste perde koop... en van elke kleur en soort

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account