file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15458 by klippie
Hallo julle. Ai dit gaan rof vandag, ek gaan nie eens probeer om alles op te vang nie! Ek wil net bietjie post sodat ek my status weer een of ander tyd kan verhoog!

Wonder hoe gaan dit met Hexy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15457 by Mommy2Monster
ek hoop so... en hy is tog steeds my ou babatjie...sal dit altyd bly...

gepraat van deel...jadon is nie baie goed daarmee nie...hy het bv 1 swart bike, 1 y-bike, 1 driewiel en 'n gewone klein fietsie...hy sal op almal ry as hy kan en nie een vir 'n ander maatjie gun as hulle kom speel nie...sy woorde is "dis myne" en ons kry hom nie anders oortuig nie...

gaan hare op my tande nodig hê...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15440 by Morgan
ag shame mamma. Dalk verstaan hy en is bietjie jaloers oor die baba se nuwe goed dis hoekom hy se dis syne. Maar hy gan nog eendag lekker met sy boetie speel

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15430 by Mommy2Monster
your guess is as good as mine ;-) ja en nee hy sal partykeer my magie soen of aan dit vat of vir my naeltjie 'n bottel gee. en ons probeer hom verduidelik dat boetie/baba oppad is (selfs boeke gekoop). en ons wil hom nader aan die tyd saam vir vir 'n scan...maar hy wil bv al die nuwe klein baba klere vir hom he, volgens hom is dit sy vessies...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15423 by Morgan
jy sal moet begin jou allie roer jy is nie so ver agter ons nie!

Verstaan Jadon nou al meer dat hy n boetie gan he?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15421 by Mommy2Monster
hulle hou net van slaap in die begin...sad but true...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15420 by Mommy2Monster
hehe tienka

morgan ek het al jadon se baba klere weggegee, en ek het sy travel system (chicco) en cheap stoler weggegooi - het mildew gekry (dit in garage gebere) en ek het ook nie gedink ek gaan ooit weer swanger word nie...was eek van daai moedelose moed opgee stadiums.

die res het ek darem gehou. so ek het nie eintlik so baie om reg te kry vir kiddie nie, net beddegoed (nuwe kleurskema), nuwe bottels en nuwe travel system...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account