file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15418 by Morgan
ek hoop maar die baba hou baie van slaap.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15409 by Tienka
Toema Mommy, jy sal gereed wees vir daai baba wanneer hy kom.

Ek is 'n bitch as ek uit die slaap gehou word en moenie eers daaraan dink om my wakker te maak nie :laugh:

Morgs, tipies man - shame!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15408 by Morgan
eks bly om te sien dis nie net my man wat raas kry nie. Want hy maak of ek baie unfair is.

Mommy het jy nog van monster se baba klere en goed, dit gan baie handig in kom. Dan moet ek ook by se ek het nie nou die krag om groot shopping te gan doen nie, ek word so gou moeg en uit asem

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15403 by Mommy2Monster
hehehe nou is jy 'n sitting duck ;-)

ek het nog net 'n paar toiletries, doeke en sê so 6 stelle new born kleertjies en vir die res nog niks nie....ek begin actually al daaroor worry dat ek so relaxed oor alles is.

tienka - hehehe...eks weer te lui om dit te doen...ek vloek net 'n paar groot woorde, draai om en probeer slaap...of ek maak hom Milo/horlics maak vir my HEHE

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15398 by Morgan
tienka ek het lekker met hom baklei dan wil hy so verbaas weet hoekom is ek so kwaai. Ek raas net altyd met hom hoe moet hy voel.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15395 by Morgan
mommy vir my voel dit nog baie lank. ek het als wat ek nodig het vir die baba, tasse gepak als so ek sit letterlik nou net en wag. Gan volgende keer nie als al so vroeg reg he nie.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15393 by Tienka
LOL Morgs, ek jaag ml sommer uit die bed uit as hy nie kan stil le en slaap nie :laugh:

G, mal oor boeta se naam!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account