HI julle, my wonderlike man het nou net my internet kom regmaak en ek kan nou weer werk. Ek het gou opgevang.
Dassie….HUGS girl…. Jy moet net moed hou, jy gaan jou eie babatjie he en jy gaan hom baie meer waardeer as die mammas wat nie gesukkel het nie. Positive thoughts girl……dis al wat ons deur die dag kry. Bly jy voel darem al klaar beter.
Ansa, jammer man. Ten minste is jou volgende pva in plek. Ons hoop vir ‘n BFP einde van die maand !!
Nelria, sterkte met unisa se goed, hoop jy kry darem baie gewerk vandag.
Wonder wat het dr vir Hexy dan gese, hoekom het hy nie die cysts verwyder nie?
Hi LIesl, weet nie of ek al vir jou hallo gese het nie, maar indien nie, nou se ek…HALLO en welkom hier by ons. Hoop jy kry jou BFP gou !!
Charlaine, bly Dr Pentz help jou so mooi, voor jy sien is jy ook swanger!!
Hi Strikkie, lekker werk.
Blessing, sterkte met die infeksie, hoop die pille werk vinnig en jy word gou gesond !!
Morgan en Nelria, sterkte met gyne afspraak, onthou baby pics asb.
Nelria, jy het my op fb.
G, BAIE GELUK !! Uiteindlik het boetie ‘n naam.