file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15342 by Morgan
driekie net die een het n huis die ander 2 gan ek hou. maar die pa en ma moet reg gemaak word volgende maand. en dan hulle 2 ook sodra hulle oud genoeg is

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15340 by Driekie
Dankie Marie ek sal bietjie onthou!!
Cool GB - dit klink baaaie nice - uiteindelik het boeta n naam!!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15339 by Nelria
morgs - ek sal hom sy leviete lees LOL - my man baie bang vir my he he

ok ladies - wie van julle het my nie op fb nie? want dan het ek julle nie ek het nou gaan kyk en ek het net een of 2 van julle wie ek ken met skuilnaam vs regte naam dis

mummy, morgan, paisley, klippie dan dink ek drikkie gebruik regte naam?

so ek is nelria bloemhof as julle wil invite en se net skuilnaam by :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15337 by Morgan
G dis great nuus! nou het jou boetie ook finally n naam! nou kan hy maar kom!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15334 by marie r
Dit is 'n baie mooi naam G baby. Ek hou daarvan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15330 by Driekie
Hehehehe Morgan - ek dink ok hy is die preggy ene!!!!Ek is so bly jy huis gekry vir die katjies!!! Ek dink dis hoekom ek so baie het - ek is absoluut n kat mens!!

Ag mammie GB - dis vir my so mooi as hulle so n bos haartjies het - laat hulle soos regte kaboutertjies lyk!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15328 by marie r
Eduan het ook vreeslik sleg geslaap en nou gaan dit beter. Ek was met hom by ons pediater gewees en sy't gesê ek kan vir hom MELATONIN gee. Ek het die Biogen reeks s'n gekoop en dit werk vir my. Hy gaan slaap 7 uur in die aand en hy word eers 5 uur wakker.

Julle kan dit dalk ook probeer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account