file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15227 by ChaNa
Hlise - Ek het al gehoor jy moet 'n orgasm kry vir 'n seuntjie want dit maak jou vijaja alkaline wat seuntjies bevoordeel maar ek het ook 'n dogtertjie en weet nie of dit regtig so werk nie.

Dink maar die Here gaan vir jou gee wat hy vir jou wil gee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15221 by Mommy2Monster
hlise - :unsure: :unsure: :unsure: ek weet nie??? ek het 1 boeta en 1 oppad en kan eerlik waar nie sê nie - te veel geBD...en nie altyd 'n orgasm gehad????? jammer ek kan nie help nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15218 by Morgan
Hlise ek dink nie dit maak rerig saak nie. Ek het elke keer n orgasm gehad en ek verwag n dogtertjie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15210 by Hlise
Nog ietsie....vir my man se onthalwe wil ons ook graag 'n seuntjie wil hê. Dankie vir die raad julle. Ek wil net vra.... :blush: jy weet ons vroue is mos anders somtyds...het mens 'n orgasm nodig vir seuntjies? :blush: :blush: :blush: :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15209 by Mommy2Monster
nice ansa ek dink ek gaan die biltong trick op sy kos probeer. hy eet reeds gewoontlik in die middag na skool 'n roer eiertjie by nanny

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15206 by ChaNa
Ek sal maar weer die Rescue druppels probeer want het al Daai Quietude getry maar nie gewerk nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15201 by Ansa_S
Charlaine, my vriendin het met haar seuntjie ook vreeslik gesukkel dat hy moet slaap en deur slaap in die aande, en hy het ook sleg geeet, wou nie vleisies eet net, toe begin sy vir hom baie fyn biltong oor sy pap gooi in die aand en toe slaap hy beter.

Dink die proteiene is goed vir slaap, so dalk sal eier ook werk.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account