file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15297 by Nelria
mommy hy lyk te cute en so stout monstertjie regte woord :)

Charlaine - ek doen ook maar routine ding en dit werk vir ons vir slaap e ek stem geen ligte, oogkontak of praat in aand :)

charlaine - ek het normaal gekraam en NEE dit rek jou nie inteendeel na die tyd is dit die 1ste keer verbasend styf en manlief comment daarop - maar die kegels is belangrik ek het dit voor en na gedoen en nie geskeur of gerek nie :)

morgan - yey oor katjies ag mammie ek mis katte :(

resep vir seuntjie is 1 dag voor, op en na ovulasie dogtertjie is da3 en 2 voor en dag 2 en 3 na ovulasie - te doen met sperm sterkte en eier hoogte die eier word gerelease dan swem al spermpies - seuntjie gaan gou dood maar swem vinniger, dogtertjies bly lewendig langer maar swem stadig - so as eier hoog sit kom girls eerste uit as hy laag sit die boys :) - maar nou ja bygese its in gods hands :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15292 by Dassie
Oulike seuntjie Mommy.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15290 by Tienka
Mommy, jou seuntjie is te pragtig!!

Ek het nou net 'n stuk wortelkoek verslind - yummy :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15288 by Mommy2Monster
jep morgs dis die scary deel...kan nie glo hoe vinnig tyd vlieg nie! net nou die dag het ek sy 2de b-day koek versier....en nou word hy amper 3...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15274 by Morgan
ag mommy hy is te mooi, maar hy word nou groot ne! veral op daai eerste foto

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15257 by Mommy2Monster
julle kyk my ou monstertjie...



Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15255 by Driekie
Hmmm dankie - Hlise - ek gan so paar van daai goedjies by my plan inwerk en miskien sal Markus in sy kamer deurslaap en nie net as hy in ons kamer slaap nie.Ek stem met die lig afhou en nie met hom praat as hy wakker word nie, want dan is dit nag!!!

Mommy Markus kry ok nog sy bottel in die aand - hy drink deur die dag uit sy glasie of sippy-cup en soms nog bottel.

Bietjie embarrasing maar ek kan regtig nie meer die detail onthou nie. Ek weet net Markus was die gevolg van opmaak na n krieket-toer.Sien die span het na n dans-akademie gegaan en liewe DH het my eers na die tyd gese hulle was daar.So ek was woes woes kwaad vir hom alhoewel ek geweet het hy is nie die tipe wat uit sy eie na so plek sal gaan nie. :blush:
So ek kan nie help in daai dept nie..hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account