file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15046 by ChaNa
Julle ek sien daar is 'n Nicky Wolmarans op die guest list, ken iemand haar?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15045 by Morgan
ons het gebad en dan net voor slaap tyd geBD so dan het ek nie weer opgestaan nie eers weer die volgende oggend.

Dink anje het gese 10uur is nie seker waar nie iewers in menlyn

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15044 by ChaNa
Ansa - Ek het al 'n honderd keer Provera gedrink en dit kom altyd eers 2 - 10dae na ek opgehou drink het. So wees maar geduldig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15043 by ChaNa
Jip ek is in vir 15 Mei, se net waar en hoelaat.

Ja morgan ek haat dit soos pes as DH se deposits uitloop na ek dalk te vinnig opstaan sorry tmi, ek moet net daar 'n stort of bad vat want voel so vuil dan lol. Le nou maar deesdae tenminste vir 30 minute voor ek opstaan.

Wat ons vrouens ni als sal deurgaan om swanger te raak nie ne?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15041 by Morgan
Ansa ek het nie provera gedrink nie maar met die primolut het AF gekom die dag na ek die pille kla gemaak het.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15040 by Driekie
Hello julle - nou net die nagmerrie van alle trokke gehad om afgelaai en gecheck te kry!!!Ek hoop regtig daar word nou stappe geneem teen die mense wat so lui is by my hoofkantoor!!!

Ai Ansa - darem gan die Provera en Clomid help - een van die dae het ons n klomp tweelinge oppad in ons groepie!!
Sterkte Strikkie - en nie jouself doodwerk nie!!
Liesl ek hou vir jou duime vas dat dinge by die gynae uitwerk, maar as jy voel jy kry nie iets reg nie - hoekom gan jy nie ok na Dr Strikdas toe nie, ek is doodseker hy sal jou beslis kan help!!
Klippie - sad oor CD5 maar darem nog net n week vir jou voor FS ne?
Nelria - re katte - wee jy darem maak hulle my nie mal nie ons bly op n plot met baaaaaaaie spasie en daars altesaam die 9katte en 14 binnekort 15honde. Die katte slaap net in my huis verder sien mens hulle nie baie nie (vang te veel muise en dinge!)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15036 by Ansa_S
Strikkie ek dink die telling wat jy moet he vir ovulasie is van 2 - 9 en myne was ek dink 2.5. Ek kan verkeerd wees. Ek het nie so uitgevra nie want ek was oppad hokkie toe.

Sal nou maar net die pille drink en hoop AF kom terug.

Julle wat dit al gedrink het, kom AF terwyl jy dit drink of eers as jy opgehou het om dit te drink?
Mommy ek hou duime vas dat jy sommer gou gesond word!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account