file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15147 by Driekie
Dis waar wat Morgan se - miskien moet jy haar nie laat slaap nie - elke kind is mos anders.

Ek stem Tienka - inteendel het my man na die geboorte gese dis (skuus vir tmi) vir hom beter! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15140 by Driekie
Daai dagslapie doen wondere vir n kind!!! Ek laat Markus ten minste n uur slaap al moet hy 2x slaap om daai uur in te kry.
Gelukkig het hy homself in n roetine van so tussen n uur en soms tot 2ure so hier by 11:30am slaap. Dan is hy regtig baaaaaaie rustiger en nie n klein duiweltjie in die middag en aand nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15138 by Morgan
Charlaine dalk moet sy glad nie meer in die dag slaap nie, dan is sy lekker moeg in die aand

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15134 by Ansa_S
Charlain het jy al die recue van natura se druppels probeer voor sy slaap, dit is heel natuurlik en glad geen gevaarlik vir kinders nie,mens kan dit tot gebruik as jy swanger is.

Ons het dit vir my sussie se seuntjie gegee toe hy vreeslik gesukkel het om te slaap.

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15132 by Tienka
Charlaine, ek het al 2 keer normaal gekraam, 1ste was 3.3kg en 2de was 3.5kg, dis regtig nie so erg nie, ek sien kans vir 'n 3rde keer :laugh:

En nee jy rek nie so vreeslik nie na geboorte nie dat jou man 'n verskil sal agterkom nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15130 by Driekie
Ai Charlaine - sjoe ek nie regtig raad nie - ek weet Markus was so aktief en is nog steeds - so in die aande begin ek so n uur voor sy bedtyd rustiger aktiwiteite met hom doen soos miskien bietjie sit en skribbel ipv speel.
Andersins speel ons hom regtig moeg deur die dag dat hy nie wil speel as dit by bedtyd kom nie want dan slaap hy ook beter.

En nog iets wat ek al gesien het werk maar dis net om hom aan die slaap te kry is as hy nie wil rustig raak nie, laat ek hom by my sit en dan sit ek n boring TV program vir hom aan op TV en woeps waps hy is aan die slaap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15126 by Morgan
ons het nie rerig die resep gevolg nie, ons het maar net elke aand geBD en gehoop iets gebeur, maar ja ek wou van die begin af bitter graag n ou dogtertjie he. Dink amper met die 2de een wil ek ook eerder weer n dogtertjie he

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account