file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15163 by ChaNa
Sal jou definitief laat weet mommy.

Ek sien Julz se mens moeni toelaat dat jou kind drink ini aande nie maar ek kani dit weier nie want kylie eet baie sleg en omtrent niks so sy raak natuurlik honger so ek moet bekertjie gee in die aand.

Het al alles probeer dat sy moet goed eet maar vat net 'n hap hier en daar.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15162 by Mommy2Monster
jadon kry ook 'n middag slapie in, so 2h in totaal, as hy nie slaap nie is hy die moeilikste kind denkbaar onder die son!

En die Babysense Sleepsense boek sê slaap bevorder slaap...maak dit werk nog nie vir my nie :-(

julle hy het reeds nou met sy nuutste gier begin...fight met dadda...klouter soos spiderman (vanneman) en nog wees 'n hero soos ben10 en haal goed uitmekaar soos Bob the Builder...HELP!!! ek word mal!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15159 by ChaNa
As kylie ni in die dag slaap nie is sy nog erger in die aande so sy moet slaap vir so uur in die dag anders is sy nag

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15155 by Morgan
hehe mommy dalk was jou order al vroeg genoeg in!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15153 by Driekie
If all else fails - haal kwaai mamma uit die sak en se haar sy MOET SLAAP!! :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15150 by Mommy2Monster
hallo julle

charlaine - jammer ek kan nie help nie. my monster word 3 in september en hy slaap ook nie deur nie...so as jy 'n resep kry wat werk laat weet my ;-)

driekie - die TV ding dit werk so bietjie, of altans net tot hy wakker word iewers deur die nag... ons het vir hom 'n TV en DVD player in sy kamer, so ons sit 'n video/baby einstein op en so raak hy rustig en slaapies eventually (bad mom i know!), maar dis al wanneer ek en DH regtig tyd kry vir kuier...

morgan - BD resep vir boetie/sussie....dan moes ek ook 'n sussie verwag het....maar mind you ons het in die begin elke tweede dag, toe elke dag en toe weer elke tweede dag geBD. HOE het ek dan 'n boetie gekry?????????????? gelukkig het ek 'n boetie georder en dit gekry :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15148 by ChaNa
Daar was al dae wat sy nie in die dag geslaap het nie en dan is sy nogsteeds so baie wakker. Syt 'n nanny wat heeldag agter ha aanhardloop op die plot so hulle speel ha baie moeg maar sy weier om te slaap.

Ansa - Ons het al ALLES probeer onder die son niks wil werk nie. Ek weet wel dat goed soos panado stroop ens maak haar net nog meer aktief so hou dit ver weg van ha af lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account