file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15062 by Morgan
sjoe charlaine jy was groot en nou so mooi klein en fyn. DH se ma se nou die dag vir my hy was 4.8kg met geboorte! en sy het normaal gekraam maar sjoe ek sal dit nie eers try nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15057 by ChaNa
Ek was 4.3kg by geboorte en my ma het normaal gekraam so dis darem baie moontlik vir groot babas lol.

Wie van julle het al normaal gekraam?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15056 by Morgan
shame jy moet seker dood moeg wees elke oggend, ek het nie raad nie moet self nog daai pad stap.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15050 by ChaNa
Kylie maak my omtrent 7 keer 'n aand wakker so ek moet heeltyd opstaan vir haar, so ek kani le tot die volgende oggend nie.

Ek weet regtig nie meer wat om te doen sodat my dogtertjie beter moet slaap nie. Sy is nou maar lyk my van geboorte af nie 'n goeie slapertjie nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15049 by Morgan
Ek het net nou met haar vinnig gechat, sy was donderdag mos vir die IUI so sy het nog n rukkie om te wag. As sy wel preggies is wil dr pentz haar oor 3 weke sien

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15048 by Driekie
Blessed sterkte met die infeksie sjoe - hoop jys gou beter!! Armand is omtrent n bulletjie!! Nee ag wat ek dink jy sal dit normaal kan doen - not n prob - ek sal net stres as dit so hier by 4kg kom!

Ansa ek weet oki van Provera nie - met my Primolut voorskrif het dit eers 3/4dae na ek klaargemaak het begin

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #15047 by ChaNa
Dis reg sal bietjie by hulle hoor. Weet julle wanneer sal paisley weet of sy preggies is?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account