file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14904 by ChaNa
Hi Almal

Hoop dit gaan goed.

Morgan - Jyt vir driekie gese mens ovuleer altyd 14 dae na ovulasie so dan beteken dit ek ovuleer op dag 20,21 of 22.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14902 by AnjeD
More dames,

Jammer ek kan nie opvang nie, wil net vinnig se, my baas het tweede handse kantoor meubels by sy seun se werk gekoop en dit gister aand ingesit, vanoggend werk niks by my nie, nie telefoon nie, nie internet nie, niks nie. Net by my baas se kant, so ek sit gou hier by sy tafel en tik vir julle. Julle moet 'n great dag he, ek weet nie hoe lank ek gaan af wees nie.

Tata

Anje

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14887 by liesl
Hi

Driekie dankie vir die verwelkoming ek wardeer dit baie.

ek ovuleer nie, en my eiertjies word nie vrygestel nie.
ek was al op duphaston, fertomid, homopaat medesyne.

ek gaan die 17 mei gyn toe ek sal julle op hoogte hou.

Ansa sterkte ek dink aan jou ons moet maar sterk staan jong.

Julle sal my nie glo nie, maar ek is sommer kwaad. my oudste sussie het 2 kinder altwee buite die huwelik.

nou is sy 6 maande swanger met 'n getroude man se kind. en sy kan nie eers mooi na die ander 2 kyk nie.

my ma sorg maar.

mense wat nie kinders moet he nie, kry en ons wat alles sal doen vir eentjie kry nie.

dis onregverdig.


swakkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkkk.

dankie liesl

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14879 by Morgan
yip myne is eers 14:45.

Jy het darm jou ma daar om te babysit... anders sal ek ook enige dag babysit as jy en jou man wil uitkom.

Julle ek sien hexy se op facebook: Ok, so I survived the Lap. No shoulder pains, but DAMN the two small incisions hurt like hell - feels like a c-section all over again! Didnt remove the cyst tho...

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14872 by Nelria
morgs sal jou asap kom se - neem aan joune is in middag dan? so ek sal lunch report :)

Ja I know re busy met 2 maar sometimes uitkom is enigste escape - maar nou ja sal sien

anyway baai for now

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14863 by Morgan
Nelria jy gan mos ook more dr toe... jy moet asb kom report back... wil weet wat ek dalk kan verwag! maar ek sien eintlik vreeslik uit!

Ja girls ons moet vinnig almal by mekaar kom nelria pop een van die dae! en met 2 kiddies onder 2 gan sy besig wees!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14855 by Nelria
more girls ek report net in - gaan nou aan unisa spring het gister te veel tyd gemors

Dassie - hugs en kisses en baie vrugbare thoughts vir jou jonge dame :)

Ansa - soos ons se either way het jy nou plan so bly jy het nou rigting

slakkie - WOW WOW WOW op jou oversea holiday ek super groen - ek en my man LOVE holidays en hy skimp so vir 1 maar nou winter nou hier so hy gaan maar moet wag vir hitte wee :(

morgan - niemand vir katjies nie :( - sal 1 love maar my rottie sal sien as snack

g - jy is omtretn omring van baby's shoooooo

driekie - 9 katte WOW!!!!!!!! maak dit ju nie gek nie?

Charlaine - welkom terug en grrrrrrrrr vir stupid mense wat jou privaat lewe uitblaker - klap haar sommer

anje/morgs en ander pta dames - ek is in vir 15de - kom nou kry almal julle allies in ratte en kom ontmoet ons voor ons pop en verdwyn in nappies en zombie-geid

Blessed - jy moet jou profile update met boepie pic please!!!!!!!!!

hexy - report please!!!!

afm - het gastric reflux from hell so voel jammer vir myself en begin al wee panic oor niks gedoen kry nie - so gaan sommer nou aan werk spring MWAH

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account