file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15034 by Morgan
Sjoe blessed bly jy het toe vandag gegaan. Ek het ook so idee ek het een of ander infeksie sal more hoor wat se die dr. Carli was 1.25kg op 30weke so jou baba is baie groot!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15031 by Morgan
het julle gesien daai nuwe movie wat kom. J-lo gan soek n sperm donor en doen IUI en net daarna ontmoet sy haar droom man. Kon nie sy naam onthou nie maar sien op google dis the back up plan.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15028 by Blessed to be Mommy
Hi julle dames..

Nelria - ek sal xxx

Julle, ek was vanoggend mos by die dr..
ek het baie bloed en proteine in my urine! Dr se dat ek n baie slegte infeksie het. Gelukkig kon ek my afspraak n week vroeer geskuif kon kry, want as ek nog n week moes loop kon dit erger gewees het! Prys die Here hiervoor! Is nou op medikasie vir 2mnde! Nie antibiotika nie, maar Macrodantin wat die urnine skoon hou! Bid asb dat dit gou opklaar!!

Anders as dit - Armand is baie besig! Hy is n groot baba!!! weeg al 1kg en dit is nogal groot vir 25w4d!!! Dr se dit gaan n groot baba wees met geboorte, meer as 3.6kg!! HELP want ek WIL normaal geboorte gee!!!

Aan al die ander dames - HALLO!!!
Hoop julle almal het n BLESSING van n dag!

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15026 by Morgan
Charlaine jy sal sien die kussing werk. Sorry vir die tmi maar as jy na 20 min opstaan loop niks meer uit nie, so al daai swemmers bly binne.

Charlaine join jy ons volgende saterdag?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15017 by Strik*kie
Hallo julle

Bly met almal gaan goed.

Ansa, sterkte met die pille en hoop af kom gou sodat jy weer aan die werk kan spring. ;) Het dr vir jou gese wat is jou progesteroontelling? Hoekom se hy dit was swak ovulasie?

Aan almal hallo, het bietjie werk om te doen omdat ek volgende week nie hier is nie, so sal maar net af en toe gou kom loer.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15006 by ChaNa
Hi

Lizle - Ek het nog nie eers gese welkom hier by ons nie.

Dr Pentz het so half agtergekom dat ek later ovuleer so nou sal ons sorg om te BD tot na CD 24. Het altyd net geworry oor cd 12 tot cd 19 en nou lyk dit of ek op CD 20 ovuleer.
Dink ons moet maar net die maand maak as elke dag speel tyd en daarna op kussing met boude in die lug lol.

Morgan se mos die kussing ding werk haha.

Liezl ek was al vir 8 maande op Clomid en fertomid en niks het vir my gewerk nie infact dit het my liggaam meer beskadig as enige iets anders, so dit werk seker maar anders op elke een. So sterkte

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14985 by Dassie
Liesl partykeer werk 50mg nie vir 'n mens nie, dan sit die dokter dit op na 100mg of 150mg. Hoop jy kry antwoorde by die gynae.

Paisley - Ons mis jou!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account