file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #14539 by Slakkie
Whaa Morgan moenie eers die woord piesang voor my noem nie daar is niks onder die son wat my so walg soos 'n piesang nie!!! Ek gril my dood my armhare staan sommer regop net om daaraan te dink.

Liesl - Ons sukkel en was al by die gyne en het hy ons na 'n fertility dude toe verwys sien hom nou oor 'n maand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14538 by Morgan
Liesl soos strikkie se van ons is al preggies, maar ook nie net oornag gebeur nie. As ek res is was ons alamal wat hier chat behalwe nelria op vrugbaarheids behandeling. Maar Nelria het ook n ectopic pregnancy gehad, so ons almal ken van hartseer en lank wag!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14534 by Strik*kie
Liesl ek dink ons almal is nog op die ttc wagon.
Van ons klomp het Morgan, Gbaby, m2m en blessed en skapie al pregies geraak. So ons ander wag nog (on)geduldig.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14532 by Morgan
ek wonder hoe gaan dit met hexy?

Vanaand eet ons lekker kerrie en rys met baie piesangs!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14526 by Strik*kie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14524 by liesl
Hi Almal

Dankie vir die ondersteuning wat julle gee.

Kan een van julle vir my se wie van julle sukkel on swanger te word.

Wanneer is julle afsprake by die gynes.

Ek wil julle almal graag ondersteun.

Lekke daggie.

Liesl

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #14522 by Strik*kie
O ja nou onthou ek dis die oorsese trippie. Heng julle moet dit geniet, gaan seker 'n fees wees.

Ek stem ook vir bmw!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account